AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8524
64,00
CORN
09 Jun
-
4000
13,00
SOYA
09 Jun
-
7752
89,00
SUNS
09 Jun
-
8625
-29,00
WEAT
09 Jun
-
6305
-1,00
WMAZ
09 Jun
-
3605,60
48,60
YMAZ
09 Jun
-
3859,4
11,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

‘Ons luister na die boere’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Slimwerktuie. Red Ant Agri Engineering (Reid & Verwey Bpk.) vervaardig Trots Suid-Afrikaans landbouwerktuie wat boere se werk vergemaklik en selfs oorsee belangstelling lok. Bo en regs vis die Red Ant Agri-presisiekorrelkunsmisstrooier. Regs onder is die Red Ant Agri-boordplatform wat onder meer gebruik word vir die installering van haelnette, wat ook deur Red Ant Agri verskaf word, en vir enige take waar werkers hoog moet bykom. Foto’s: Christi van den Heever
Slimwerktuie. Red Ant Agri Engineering (Reid & Verwey Bpk.) vervaardig Trots Suid-Afrikaans landbouwerktuie wat boere se werk vergemaklik en selfs oorsee belangstelling lok. Bo en regs vis die Red Ant Agri-presisiekorrelkunsmisstrooier. Regs onder is die Red Ant Agri-boordplatform wat onder meer gebruik word vir die installering van haelnette, wat ook deur Red Ant Agri verskaf word, en vir enige take waar werkers hoog moet bykom. Foto’s: Christi van den Heever

My oupa, Jimmy Reid, het in 1961 saam met Chris Verwey ingekoop by ’n masjienbou-onderneming op Ceres in die Wes-Kaap. Hulle het algemene masjienbouwerk gedoen wat gemik was op daardie tyd se boerderye in die omgewing.

Ons doen al ’n paar geslagte lank sake met sowat al die boerderye in die Ceres-omgewing. Die fabriek is daar en ons toets ons toerusting meestal by dié boere.

Ek het bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch gestudeer en eers in telekommunikasie gewerk voordat ek in 2007 by die familiebesigheid aangesluit het. Ons het vir ’n jaar of drie net aangegaan met ’n klein algemene werkswinkel. Toe begin van die boere my nader met spesifieke behoeftes vir werktuie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.75
+0.5%
Rand - Pond
23.56
+0.5%
Rand - Euro
20.19
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.60
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Platinum
1,009.69
0.0%
Palladium
1,364.32
+0.2%
Goud
1,965.25
-0.0%
Silwer
24.36
+0.4%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,581
-0.2%
Alle aandele
76,916
-0.1%
Hulpbronne 10
68,347
-1.2%
Industriële 25
102,861
-0.6%
Finansiële 15
15,894
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vryheid en die buite Lewe
I'm English and Afrikaans speaking boer (En nee ek het nie n Plaas nie) 😂 I live for today and tomorrow and Not in my past ! Don't carry any baggage, my...
Helder enige donker op
Rustige en kalm persoonlikheid Jonk van gees Posetief Kreatief Boekwurm met passie vir kook en bak Muskiek mal Buitelewe mal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot