AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9978,4
-19,60
CORN
22 Mrt
-
4079
-47,00
SOYA
22 Mrt
-
8456
-56,00
SUNS
22 Mrt
-
9000
-755,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-102,00
WMAZ
22 Mrt
-
3861,2
-88,80
YMAZ
22 Mrt
-
4120
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Parmalat-kaas kraai weer koning

akkreditasie
Parmalat se Mature Gouda wat 10 maande lank verouder is. Foto verskaf deur Agri-Expo
Parmalat se Mature Gouda wat 10 maande lank verouder is. Foto verskaf deur Agri-Expo
Parmalat se Mature Gouda wat 10 maande lank verouder is, is vir twee jare agtereenvolgend as die Suid-Afrikaanse Suiwelproduk van die Jaar bekroon.

Sowat 500 gaste het die naweek die toekenningsgeleentheid by Grand West in Kaapstad bygewoon.

Die kompetisie word al 185 jaar lank aangebied. Dit was die eerste keer in die kompetisie se geskiedenis wat dieselfde produk van dieselfde vervaardiger weer as wenner aangewys is. Dié kaas word spesifiek vir Woolworths gelewer.

Altesaam 945 suiwelprodukte is vanjaar deur 83 produsente ingeskryf. Nie minder nie as 84 beoordelaars, waaronder voedseltegnoloë, kaashandelaars, kosskrywers en bekende sjefs, het die honderde produkte geproe.

Slegs 18 van die produkte is met die Qualité-gehaltemerk vereer, terwyl 105 produkte as Suid-Afrikaanse Kampioene aangewys is. Parmalat het altesaam sewe Qualité-toekennings ontvang en die Belnori-boetiekkaasmakery vier.

Byna perfek

“Tegnies en gastronomies is Parmalat se 10 maande oue Mature Gouda so byna perfek as wat ’n voedselproduk kan wees,” sê mnr. Kobus Mulder, hoofbeoordelaar en internasionale suiwelkundige.

“Vir ’n produk om in ’n kompetisie van hierdie omvang gekies te word as Suiwelproduk van die Jaar, is ’n lang en moeilike pad en elke suiweltegnoloog se droom. Dat hierdie eer vanjaar se wenner van die gesogte titel vir die tweede jaar opeenvolgend te beurt val, is uitsonderlik,” sê Mulder.

Die kompetisie het vanjaar gegroei tot tien kategorieë met meer as 100 klasse vir eindprodukte in die bedryf se prosesseringslyn. Mnr Johan Ehlers, hoof- uitvoerende beampte van Agri-Expo, sê die toename in inskrywings benadruk die belangrikheid van hierdie kompetisie vir individue, klein en mediumgroot ondernemings, asook nasionale én internasionale maatskappye.

Vyftien produsente het ook vanjaar vir die eerste keer vir die kompetisie ingeskryf.

Liefhebbers van suiwelprodukte kan talle van hierdie topgehalte suiwelprodukte van Vrydag 27 tot Sondag 29 April by die Suid-Afrikaanse Kaasfees op Sandringham buite Stellenbosch proe. Besoek www.cheesefestival.co.za vir meer inligting.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.51
+0.1%
Rand - Pond
22.75
-0.4%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.40
-0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
980.10
+0.8%
Palladium
1,388.01
-1.3%
Goud
1,944.32
+0.2%
Silwer
22.44
+0.2%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,318
+0.8%
Alle aandele
74,785
+0.7%
Hulpbronne 10
65,094
-0.9%
Industriële 25
100,870
+1.1%
Finansiële 15
15,360
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Opreg en eerlik
Eks plat op die aarde, daars baie waarvan ek hou om te doen behalwe enige iets wat met hoogte te doen het, so letterlik plat op die aarde.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot