AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9156
14,00
CORN
28 Nov
-
4471,2
-39,80
SOYA
28 Nov
-
8830
66,00
SUNS
28 Nov
-
10850
-158,00
WEAT
28 Nov
-
6690
-4,00
WMAZ
28 Nov
-
5324
-21,00
YMAZ
28 Nov
-
5117
-9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Probleme met fosforsuur pootjie vervaardigers

akkreditasie
'n Kunsmisfabriek. Foto: Alani Janeke
'n Kunsmisfabriek. Foto: Alani Janeke
Probleme by 'n Foskor-aanleg waar fosforsuur vervaardig word, veroorsaak groot probleme vir landboumaatskappye wat fosforsuur benodig.

Fosforsuur word gebruik om veevoer en kunsmis te vervaardig. Foskor is die alleenvervaardiger van fosforsuur in Suid-Afrika.

Mnr. De Wet Boshoff, uitvoerende direkteur van die Vereniging van Veevoervervaardigers (Afma), sê Foskor kan nie die bestellings van sy klante ten volle uitvoer nie. “Foskor werk aan sy produksieprobleme en probeer 'n diens aan sy klante lewer, hoewel nie teen normale volumevlakke nie. Dit laat natuurlik sekere bedrywe kwesbaar waar die produkte (waarvoor fosforsuur nodig is) noodsaaklik is, soos die hoender- en graanbedryf,” sê Boshoff.

'n Boer het op sosiale media 'n brief van die veevoervervaardiger Yara Animal Nutritition South Africa geplaas waarvolgens Foskor se produksieprobleme Yara se vervaardiging van sekere aanvullings sedert Desember benadeel. Luidens die brief voer Yara nou monokalsiumfosfaat in, wat na verwagting teen 26 Januarie in Suid-Afrika sal wees.

Probleme rondom pryse

Yara SA wou nie kommentaar lewer nie omdat medianavrae deur Yara International se hoofkantoor in Noorweë beantwoord moet word.

Die probleme met die beskikbaarheid van fosforsuur is voorafgegaan deur probleme in die laaste kwartaal van verlede jaar rakende die prys wat Foskor daarvoor vra. Dit spruit voort uit 'n beslissing van die Mededingingstribunaal in 2010 dat Foskor buitensporige pryse gevra het. Die kunsmisvervaardiger Omnia probeer Foskor nou in 'n uitgerekte hofstryd dwing om die tribunaal se bevel daaroor uit te voer.

'n Foskor-woordvoerder was nie voor druktyd vir kommentaar beskikbaar nie. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.13
-0.2%
Rand - Pond
20.64
+0.4%
Rand - Euro
17.86
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,747.42
-0.6%
Silwer
21.13
-1.5%
Palladium
1,844.00
-0.7%
Platinum
991.00
+0.7%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
67,084
+0.5%
Alle aandele
73,464
+0.4%
Hulpbronne 10
70,838
-0.8%
Industriële 25
88,492
+1.3%
Finansiële 15
16,426
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Teddy beer
Ek is standvastig en absoluut eerlik met Christelikke waardes, redelik stil en introvert maar kan maklik deel wees van geselskap
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot