Was die voorspelling oor die toekoms in die kol? In ’n artikel oor landelike vooruitgang in Die Landbouweekblad van 10 Januarie 1923 het dr. J.R. Malan die ideale toekomstige boer só geskets:
- Hy spesialiseer meer en let meer op die gehalte van sy produkte.
- Masjinerie speel ’n groot rol in sy boerdery.