AFGRI
BEAN
28 Jun
-
9652
181,00
CORN
28 Jun
-
4744,6
72,60
SOYA
28 Jun
-
8890
98,00
SUNS
28 Jun
-
10395
245,00
WEAT
28 Jun
-
7438
92,00
WMAZ
28 Jun
-
4357,4
-22,60
YMAZ
28 Jun
-
4370
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08

Vars koopkrag: Nuwe neigings en die redes daarvoor

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Stewiger pryse as in die verlede – met R540 000 as topprys vir ’n stoetbul – is op die Sernick-groep se jongste veiling behaal, met ’n omset van R23,2 miljoen. Die duurste stoetkoei is teen R130 000 verkoop. Nagenoeg 225 kopers het geregistreer en 195 het deelgeneem – ’n aansienlike toename teenoor die 2019-syfer van 164 kopers.
Stewiger pryse as in die verlede – met R540 000 as topprys vir ’n stoetbul – is op die Sernick-groep se jongste veiling behaal, met ’n omset van R23,2 miljoen. Die duurste stoetkoei is teen R130 000 verkoop. Nagenoeg 225 kopers het geregistreer en 195 het deelgeneem – ’n aansienlike toename teenoor die 2019-syfer van 164 kopers.

Ná Sernick se 42ste produksieveiling in Junie, waartydens 1 000 Bonsmaras aangebied is, het mnr. Nick Serfontein ’n paar interessante verskuiwings waargeneem wat hy reken baie gunstig vir die vleisbees- asook veilingsbedryf is.

Die grootste en belangrikste hiervan is dat swart boere tot 47,8% (R11,1 miljoen) van die veiling se omset bygedra het. “Dit is verstommend, want hierdie aankope het gekom van slegs 25 swart boere wat 71% van die kommersiële aanbod opgeraap het,” sê Serfontein.

Die aankope deur swart boere het op ’n jaargrondslag verdubbel. Verlede jaar het swart boere 24% van Sernick se veilingsomset uitgemaak. Serfontein sê dit is nodig om die rede vir dié groot verandering te verstaan.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
-1.1%
Rand - Pond
19.57
-0.5%
Rand - Euro
16.89
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,820.71
-0.1%
Silwer
20.90
-1.2%
Palladium
1,872.50
-0.0%
Platinum
914.85
+0.4%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Romanties
Dinsmiese passievolle men's. Hou van lewe en natuur, rond ry en nuwe plekke ontdek en om fun te he
Ek is [geskrap] dalk net die skewe deksel vir jou pot
Ek is n spontane sosiale vriendelike mens n Regte Bx6 tipe girl. Braai Brannas Bier Biltong Blomme en Dan natuurlik Blou Bul Al's wat lekker is begin mos met n B😁
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot