AFGRI
BEAN
05 Jun
-
8744
14,00
CORN
05 Jun
-
4205,2
72,20
SOYA
05 Jun
-
7850
39,00
SUNS
05 Jun
-
8250,6
67,60
WEAT
05 Jun
-
6600
26,00
WMAZ
05 Jun
-
3753
58,00
YMAZ
05 Jun
-
3868
55,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Beste jong wynskrywer aangewys

Die beste jong wynskrywer in Suid-Afrika is ? landbouwetenskaplike en het ? ware passie vir wynmaak.

Mnr. Sandile Mkhwanazi, 'n landbouwetenskaplike wat wingerd- en wynkunde aan die Universiteit van Stellenbosch studeer het, is as die wenner van die 2014 Veritas Jong Wynskrywer-kompetisie gekroon.

Mkhwanazi meen die prettige deel van wyn is net so belangrik soos die akademiese sy daarvan “Ek het nog altyd daarvan gehou om wyn as prettige deel van die lewe te weerspieël, nie 'n akademiese studie nie,” sê hy. Hy het die paneel van beoordelaars met sy skerpsinnigheid, insig en geesdrif beïndruk.

Mkhwanazi werk tans by Elsenburg Landboukollege as assistent-wynmaker en waarnemende wingerdboukundige. Me. Daisy Knowles, wat die tweede prys losgeslaan het, is die persoonlike assistent van 'n privaatbelegger. Sy het 'n uitgebreide kennis van en waardering vir wyn en het verskeie wynkursusse aan die Universiteit van Stellenbosch, die Wine & Spirit Education Trust en die Kaapse Wynakademie voltooi. Haar blik in haar blog oor The Best Value Wineswas ondernemend, goed ingelig en oorredend.

Volgens die paneel van bekende plaaslike wynskrywers – mnre. Dave Hughes, David Biggs, Neil Pendock, Danie Keet en Edo Heyns asook mee. Cathryn Henderson en Samarie Smith – was die standaard in vanjaar se kompetisie baie hoog.

Die Veritas Jong Wynskrywer-kompetisie se doel is om opwindende nuwe individue binne en buite die wynbedryf uit te ken wat die wynboodskap innoverend kan oordra en sodoende meer openbare belangstelling in alle aspekte van verantwoordelike wynwaardering te aanwakker. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging (SANWV) het dié kompetisie verlede jaar in die lewe geroep.

As wenner van die kompetisie wen Mkhwanazi 'n kontantprys van R15 000 en Knowles R7 500.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.38
+0.7%
Rand - Pond
24.02
+1.2%
Rand - Euro
20.73
+0.9%
Rand - Aus dollar
12.77
+1.0%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,007.38
+0.2%
Palladium
1,425.06
-0.8%
Goud
1,944.85
-0.2%
Silwer
23.53
-0.4%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,462
-0.7%
Alle aandele
76,625
-0.7%
Hulpbronne 10
69,376
-1.3%
Industriële 25
104,177
-0.8%
Finansiële 15
14,879
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Tyd is kosbaar.
Het n positiewe uitkyk op die lewe (alhoewel realisties), geniet die natuur en om staproetes te stap, kweek plante as n stokperdjie ens.
Just a small town girl, living in a lonely world
OK so let's jump this wagon and see where it's going. I absolutely love sport and am the happiest when I'm outside making myself tired. I'm in the gym 5 days...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot