AFGRI
BEAN
30 Me
-
8670,4
45,40
CORN
30 Me
-
4373
78,00
SOYA
30 Me
-
7805
-10,00
SUNS
30 Me
-
8250
-77,00
WEAT
30 Me
-
6659
50,00
WMAZ
30 Me
-
3719,2
53,20
YMAZ
30 Me
-
3810
45,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Betrekking vir plaasbestuurder op wildreservaat

? Betrekking bestaan vir 'n plaasbestuurder op ? eksklusiewe wildreservaat buite Kaapstad.

'n Betrekking bestaan vir 'n plaasbestuurder/plaasbestuur-egpaar op 'n eksklusiewe Private Wildreservaat geleë buite Kaapstad.

Die suksesvolle aansoeker moet beskik oor die nodige relevante ondervinding in die bestuur van wildplase, insluitend die volgende vereistes:

• Bestuur algemene plaaswerk infrastruktuur en bedrywighede.

• Bemarking van safari's, wildritte met 'n toegewyde gids sowel as jagpakkette.

• Bestuur van gasteverhoudings en besoekers.

• Dag tot dag bestuur van finansies, begrotings en arbeidsmag.

• Verkose bestuur ondervinding in jag en verwante teelprogramme en spesies.

• Bestuur wildvoorraad deur wildvang, jag/uitdunning, insluitend taksidermie.

• Bestuur veld, veld-rehabilitasieprogramme en die verwydering van indringerplante.

• Erosiebeheer, droogtebestuur en vloedwater-bestuursondervinding.

Vaardighede/Vereistes:

• Kwalifikasie in Natuurbewaring of Wildplaasbestuur .

• Ten minste 3-5 jaar wildplaasbestuur-ervaring ‘n vereiste.

• Ervaring met teelprojekte – veral buffels – sal voordelig wees.

• Moet beskik oor 'n professionele jag-kwalifikasie sowel as jagondervinding.

• Moet beskik oor goeie interpersoonlike vaardighede, passievol wees oor gaste en gasteverhoudinge sowel as interaksie met gaste.

• Moet beskik oor ‘n natuurlike tegniese aanleg gekombineer met goeie organiseringsvaardighede en moet ‘n regte raakvatter wees.

• Moet vlot tweetalig wees in Engels en Afrikaans.

Voordele sluit in 'n mededingende salarispakket, maatskappyvoordele en die geleentheid om te lewe op 'n pragtige wildreservaat.

Stuur asseblief 'n omvattende CV aan melotron@iafrica.com, insluitend die volgende inligting:

Opsomming van jou ervaring werk in die wildbedryf, insluitend pligte en verantwoordelikhede.

Opsomming van vaardighede en prestasies.

Dui die maatskappye gewerk aan, sowel as posisie beklee by vorige maatskappye of werkgewers, asook verwante ervaring in die wildboerdery.

Verskaf huidige bruto salaris sowel as maatskappykoste, pakket en verwagting, insluitend, verwagte salariskaal en verwagte salarispakket.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.72
-0.3%
Rand - Pond
24.46
-0.6%
Rand - Euro
21.15
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.84
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Platinum
1,019.00
-1.1%
Palladium
1,402.90
-1.9%
Goud
1,962.91
+1.0%
Silwer
23.25
+0.4%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese, chef hou van om te bederfEk is n sprakelinde persoon baie opreg en eerlik, romantiesxe
Ek is n opregte en eerbare persoon, hou daarvan om my partner te bederf, ek verpes leuens, en baie romanties
Kom ons kyk
Want ek is een awesome persoon. lol Die see is waar ek wil wees. Ek kan n geselsie hou en hou daarvan om social te wees met vriende en familie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot