AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

BKB hof toe oor aandele?

Die stryd tussen BKB en OVK om beheer oor CMW Operations het ‘n nuwe wending geneem met BKB wat sê dat hy ‘n regsgeding gaan begin.

Die stryd tussen die landboumaatskappye BKB en OVK om beheer oor die veselmaatskappy CMW Operations te verkry, het ’n nuwe wending geneem. BKB het bekend gemaak dat hy ’n regsgeding gaan begin.


Dit volg op mnr. Arthur Short, voorsitter van SA Mohair Brokers (SAMB), se reëling op ’n vergadering in Port Elizabeth dat sommige van die prokurasies wat BKB van SAMB se aandeelhouers bekom het, onregmatig was. Die verteenwoordigers van BKB is gevolglik die reg van deelname en stemreg op die vergadering geweier en versoek om die vergadering te verlaat.


Die aandeelhouers op die vergadering het met ’n meerderheid ten gunste van OVK se aanbod gestem. Landbouweekblad het op goeie gesag verneem dat BKB daarin geslaag het om binne drie weke meer as die verlangde 25% prokurasies vir aandele in SAMB te bekom, wat daarop gemik was om OVK se aanbod te stuit.


Mnr. Chris Louw, voorsitter van BKB, het aan Landbouweekblad bevestig dat BKB sy prokureurs opdrag gegee het om ’n regsgeding teen die besluit aanhangig te maak. Louw wou nie uitbrei oor die aard van die stappe wat BKB beoog nie, maar het bevestig dat ’n brief in dié verband aan die direksie van SAMB gerig is.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 18 Desember 2009.

Lees ook:

BKB-gesprek laat veselbedryf gons

BKB-teenaanbod vir CMW

BKB wil OVK-aanbod blok


15 Desember 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.19
-0.6%
Rand - Pond
22.23
-0.0%
Rand - Euro
19.56
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.6%
Platinum
978.66
-0.6%
Palladium
1,407.98
-1.0%
Goud
1,985.21
-0.4%
Silwer
23.16
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Let's go on an adventure
Afrikaans speaking divorced lady, ready to start the next chapter. Like the outdoors as well as cuddling on the couch.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot