AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Boschendal opgeveil

Dele van die historiese wynlandgoed Boschendal, stigterslandgoedere ingesluit, sal binnekort opgeveil word.

Dele van die historiese wynlandgoed Boschendal, naby Franschhoek, sal op 7 Desember opgeveil word, luidens ’n berig van Realestateweb.co.za. Die veiling sal behartig word deur Pam Golding Eiendomme en Auction Alliance namens die eienaars, JSE-genoteerde IFA Hotels & Resorts van Kuwait en JCI, waarvan mnr. Brett Kebble die hoof uitvoerende beampte was.


Die dele van die plaas wat te koop aangebied word, sluit die stigterslandgoedere Rhodes Cottage van 42 ha en Goede Hoop Cottage van 21 ha in. Nog twee dele van sowat 21 ha, wat ook as stigterslandgoedere kwalifiseer, is beskikbaar.


Bethlehem Farm, wat 400 ha beslaan, sal ook opgeveil word en mag in 11 kleiner eiendomme verdeel word. Boschendal beslaan 2 240 ha, luidens ’n berig op Financialmail.co.za. Mnr. Peter Rademeyer, woordvoerder, sê die veranderinge sal nie landbouproduksie op die plaas raak nie.


Bron:

Realestateweb.co.za

Financialmail.co.za


26 November 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot