AFGRI
BEAN
27 Jan
-
8110
232,00
CORN
27 Jan
-
3800
61,00
SOYA
27 Jan
-
8020
132,00
SUNS
27 Jan
-
9799
55,00
WEAT
27 Jan
-
5990
2,00
WMAZ
27 Jan
-
3540
30,00
YMAZ
27 Jan
-
3770
33,00
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

Afrika-perdesiekte: Departement hoop entstof binnekort gereed

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daar is ontluikende, insekoordraagbare virussiektes wat die senuweestelsel van perde, beeste, skape, wild en mense aantas. Foto: Theuns Botha
Daar is ontluikende, insekoordraagbare virussiektes wat die senuweestelsel van perde, beeste, skape, wild en mense aantas. Foto: Theuns Botha
Onderstepoort Biologiese Produkte sukkel tans om kop bo water te hou met die vervaardiging van entstowwe, onder meer teen Afrika-perdesiekte.

Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling is bewus van die tekort en in sommige gevalle onbeskikbaarheid aan die Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) se entstof teen Afrika-perdesiekte, maar hoop dat dié entstof teen vroeg Desember beskikbaar sal wees.

Luidens ’n verklaring deur die departement is hy ook bewus dat daar weens dié tekorte implikasies vir inentingsprotokolle is en dit onmoontlik sou wees om sommige perde teen 31 Oktober teen Afrika-perdesiekte in te ent.

OBP het aan die departement gesê dat gebeurlikheidsplanne toegepas en fyn gemonitor word om te verseker dat sy produksie by vraag byhou en dat alles in die stryd gewerp word om te verseker dat die entstof teen Afrika-perdesiekte teen vroeg Desember gereed sal wees.

OBP se entstof teen Afrika-perdesiekte is tans die enigste geregistreerde entstof teen dié siekte in Suid-Afrika. Die departement herinner mense dat die gebruik van ongeregistreerde produkte onwettig is en ten sterkste afgekeur word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.32
+0.1%
Rand - Pond
20.57
+0.5%
Rand - Euro
17.15
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.84
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,812.92
-0.3%
Silwer
23.22
-1.2%
Palladium
2,332.50
-0.1%
Platinum
1,028.00
-0.6%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,349
-1.5%
Alle aandele
72,731
-1.5%
Hulpbronne 10
74,244
-1.3%
Industriële 25
89,731
-1.9%
Finansiële 15
14,791
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk war gebeur
Ek het n saggesardheid Hou van die buite lewe en die natuur Wil nie in n stad bly nie Stap graag
Wees net jouself.
Ek is soms nie n maklike men's nie, maar ek love om grap of 2 te maak. Ek het geleer deur al my voute en leer nou nog. Soms maak dit jou te hart. Ek is n plain men's...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot