AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Afrika-perdesiekte: Vyf gevalle in Cederberg

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
’n Voorlopige beheergebied, wat die Cederberg-munisipaliteit insluit, is gevestig nadat toetse by die Wes-Kaapse provinsiale veeartsenylaboratorium vyf gevalle van Afrika-perdesiekte op ’n plaas in dié gebied bevestig het.

Die grense van die gebied is van die grens tussen die Wes-Kaap en die Noord-Kaap in die ooste tot teen die Atlantiese Oseaan, en van die bestaande beskermingsgebied vir Afrika-perdesiekte in die noorde tot aan die suidelike grens van die Cederberg-munisipaliteit.

Geen perde, donkies of sebras mag sonder ’n permit van die Wes-Kaapse departement van landbou se afdeling veeartsenydienste die gebied verlaat, betree of daardeur beweeg nie.

Alle vorms en aansoekvorms vir permitte met betrekking tot die beheergebied is beskikbaar of kan gestuur word na to info@myhorse.org.za.

Navrae kan gerig word aan dr. Chanel Lombard, die staatsveearts wat verantwoordelik is vir die Cederberg-munisipaliteit en die huidige beheergebied, by 027 213 3106 of chanelL@elsenburg.com.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.52
-0.5%
Rand - Euro
17.46
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.64
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,650.58
-0.6%
Silwer
18.69
-1.1%
Palladium
2,183.00
+1.5%
Platinum
867.50
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,503
+0.2%
Alle aandele
63,885
+0.1%
Hulpbronne 10
60,079
+3.8%
Industriële 25
77,707
-1.0%
Finansiële 15
13,879
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot