AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Afrika-varkpes: Geïsoleerde uitbreking in KZN onder beheer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Liza Bohlmann
Ter illustrasie. Foto: Liza Bohlmann
Die uitbreking van Afrika-varkpes in die distrik Ixopo in KwaZulu-Natal is onder beheer.

Die provinsie se dieregesondheidsforum sê staatsveeartsenydienste het die besmette varke onmiddellik onder kwarantyn geplaas.

Dringende toetsing van varke in gebiede wat aan dié kwarantynsone grens, het bevind dat geen ander varke met hierdie hoogs aansteeklike, dodelike en potensieel ekonomies verwoestende siekte besmet is nie. Afrika-varkpes hou nie ’n gesondheidsbedreiging vir mense in nie.

Die afdeling veeartsenydienste van die nasionale departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het onderneem om binnekort sy eie verslag oor die uitbreking aan Landbouweekblad te verskaf.

Intussen lui ’n kort verslag wat deur die wêreldorganisasie vir dieregesondheid (WOAH) uitgereik is, dat dié uitbreking buite Suid-Afrika se amptelike beheersones vir dié siekte voorgekom het.

Volgens inligting wat op die departement se webwerf is Afrika-varkpes endemies in dele van Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en KwaZulu-Natal. Die afgelope paar jaar is die siekte egter op plekke reg oor Suid-Afrika geïdentifiseer.

Volgens die KwaZulu-Natalse dieregesondheidsforum is die varke wat in die distrik Ixopo besmet is, saam deur sowat vier of vyf kleinskaalse boere besit. ’n Ondersoek na hoe die betrokke varke die siekte opgedoen het, duur voort.

Die WOAH se webwerf sê dat Afrika-varkpes ’n virussiekte is wat maklik kan versprei. Die virus kan op klere, stewels, wiele en ander materiaal oorleef. Dit kan ook in verskeie varkvleisprodukte soos ham, wors of spek oorleef. Daarom kan menslike gedrag ’n belangrike rol speel om hierdie varksiekte oor grense heen te versprei as daar nie voldoende biosekerheidsmaatreëls getref word nie.

Die WOAH se inligting lui dat die betrokke besmetting in die distrik Ixopo op 6 Julie geïdentifiseer is. In die betrokke varkkudde van 87 diere het 16 positief vir Afrika-varkpes getoets. Altesaam 15 van die siek varke het reeds weens die siekte gevrek.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot