Net soveel beeste as nodig word op ’n keer in die halfsirkel ingejaag, waarna dit agter hulle toegeskuif word.
Hulle word dan een-een deur ’n hekkie na die drukgang gelei.
Aan die einde van die drukgang is die beesweegstasie.