AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69
Skenk 'n artikel

Beste beeste, kleinvee by Hertzogville-skou bekroon

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Angus: Senior en grootkampioenbul (rooi), asook opperste kampioenbees op die skou, Roechama Leonard RCM 17 16. Eienaars: Mnre. Gert, RC en André Malherbe (082 807 9216 of 084 851 8262), Roechama-stoetery, Hertzogville. Hanteerder: Mnr. Ben Lefu.
Angus: Senior en grootkampioenbul (rooi), asook opperste kampioenbees op die skou, Roechama Leonard RCM 17 16. Eienaars: Mnre. Gert, RC en André Malherbe (082 807 9216 of 084 851 8262), Roechama-stoetery, Hertzogville. Hanteerder: Mnr. Ben Lefu.

Senior en grootkampioenkoei, Hide-a-Way’s Serenade JAN 10 260. Eienaars: Mnre. Piet (082 550 7847) en Hendrick (082 222 4269) Delport, Hide-A-Way’s-stoetery, Schweizer-Reneke. Hanteerder: Mnr. Jeffrey Jokgolo.
Kampioenkalf en reserwegrootkampioenbul, Red Rubie Handsome Rob 18 10. Eienaar en hanteerder: Mnr. Rubie Redelinghuys (083 535 7163), Red Rubie-stoetery, Heidelburg (Gauteng).
Junior en reserwegroot-kampioenvers (rooi), Roechama RCM 18 90. Eienaars: Mnre. Gert, RC en André Malherbe, Roechama-stoetery, Hertzogville. Hanteerder: Mnr. Thabo Mongale.
Braford: Senior en grootkampioenkoei, SUC 13 3022. Eienaar: Mnr. Dougie Pope (083 269 8145 of 071 868 0310), Pope’s Farming Success-stoetery, Boshof.
Junior kampioenvers, SUC 18 814 Success Bella. Eienaar: Mnr. Dougie Pope, Pope’s Farming Success-stoetery, Boshof.
Junior en grootkampioenbul, Doranco Mauser CF 17 38. Eienaar: Mnr. Ockie Barnard (082 802 8203), ORB-stoetery, Bloemfontein. Hanteerder: Mnr. Dick Wettels (hanteerder).
Senior en grootkampioenkoei, ORB Mandie OP 14 04. Eienaar: Mnr. Ockie Barnard, ORB-stoetery, Bloemfontein. Hanteerder: Mnr. Dick Wettels.
Santa Gertrudis: Kampioenkalf en junior kampioenbul, Santaray XX 19 16. Eienaar: Mnr. Raymund de Villiers (082 946 2343), Santaray-stoetery, Sannieshof.
Junior kampioenvers, Santaray XX 19 13. Eienaar: Mnr. Raymund de Villiers, Santaray-stoetery, Sannieshof.
Junior en grootkampioen- vers, Pothou Sweetheart 3rd PSS 17 7164. Eienaars: Mnr. George en me. Daleen Potgieter, Pothou-stoetery, Vredefort. Hanteerder: Mnr. Daniel Malema.
Sussex: Junior en grootkampioenbul, Pothou Commander PSS 15 5941. Eienaars: Mnr. George (082 787 3899) en me. Daleen Potgieter, Pothou-stoetery, Vredefort.
SA vleismerino: Senior en grootkampioenram. Eienaar: Mnr. André Malherbe (links, 084 645 9335), Hertzogville. Hanteerder: Mnr. Angus Mogorosi.
Kampioenramlam. Eienaar: Mnr. Willie Geldenhuys (links, 079 516 4999), Wilsunel-stoetery, Ventersdorp. Hanteerder: Mnr. Hermans Khula.
Suffolk: Senior en grootkampioenram. Eienaars: Me. Suné (082 807 9216) en mnr. Gert (084 851 8262) Malherbe, Hertzogville. Hanteerder: Mnr. Henry Naudé (regs, beoordelaar van BKB). Links is me. Leslé Malherbe.
Senior en grootkampioenooi. Eienaars: Me. Suné en mnr. Gert Malherbe, Hertzogville. Van links is mee. Leslé en Suré Malherbe en mnr. Kiewiet Lefu (hanteerder).
Boerrbok: Junior en grootkampioen- ram. Eienaar: Mnr. Leon du Raan (links, 082 461 4500), LJ-stoetery, Douglas. Hanteerder: Mnr. Johnnie Booysen.
Junior en grootkampioenooi. Eienaar: Mnr. Leon du Raan (links), LJ-stoetery, Douglas. Hanteerder: Mnr. Johnnie Booysen.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.29
+1.0%
Rand - Pond
21.07
+1.0%
Rand - Euro
18.17
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,777.28
+0.5%
Silwer
22.47
+1.0%
Palladium
1,877.00
-0.0%
Platinum
1,002.50
+0.2%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,185
-0.5%
Alle aandele
74,377
-0.4%
Hulpbronne 10
73,740
-1.4%
Industriële 25
91,066
-0.5%
Finansiële 15
15,715
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot