AFGRI
BEAN
05 Aug
-
8677
0,00
CORN
05 Aug
-
3901
0,00
SOYA
05 Aug
-
8454
0,00
SUNS
05 Aug
-
10200
0,00
WEAT
05 Aug
-
7165
0,00
WMAZ
05 Aug
-
4161
0,00
YMAZ
05 Aug
-
4156
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

Boere verkeer onder wanindruk oor haarwurms

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Brand Republic
Ter illustrasie. Foto: Brand Republic
Baie boere dink verkeerdelik haarwurms is nie ’n probleem by hul vee gedurende die winter nie, maar dit kan steeds groot skade veroorsaak, sê dr. Faffa Malan, bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa).

Haarwurminfeksies het gedurende Mei by kleinvee in al nege provinsies voorgekom, volgens sy Mei-verslag van siektes wat deur lede by hom aangemeld is. Deur die vyfpuntkontrolering (neus, oog se slymvlieskleur, kwakkeel, liggaamskondisietelling en diarree-evaluasiedagtelling) op ’n aantal diere met oorplaatjies toe te pas, kan die boer vasstel of daar inwendige parasiete by sy vee is. Dan kan hy besluit of al die vee ondersoek moet word en of net individuele diere of die hele kudde behandel moet word.

Pasop vir lewerslakwurms as die vee na vleie of kampe met oop waterbronne verskuif word, omdat waterslakke die tussengashere is.

Veeartse het ook uitwendige parasiete in baie gebiede aangemeld. Dié parasiete dra baie siektes oor en boere moet proaktief wees deur parasiete en die siektes wat hulle veroorsaak te bekamp. Bosluisoordraagbare siektes is juis in die meeste provinsies aangemeld, soos Afrika- en Asiatiese rooiwater, anaplasmose, hartwater en knopvelsiekte.

Drie-dae-stywesiekte, bloutong en Afrika-perdesiekte het ook voorgekom. Virusse kan nie met antibiotika behandel word nie. Boere moet hul inentingsprogream met ’n veearts bespreek om seker te maak dit is op datum.

Die geslagsiektes trichomonose, vibriose en peestersiekte veroorsaak baie verliese. Daarom moet boere dit bekamp deur bulle en ramme te laat toets.

Snotsiekte het in agt provinsies voorgekom. Daar is geen entstowwe teen snotsiekte nie. Bespreek die probleem met bure wat wildebeeste aanhou, want wildebeeste dra die snotsiektevirus latent, beveel Malan aan.

Die tabel van die siektes wat in Mei aangemeld is, is hier beskikbaar. 

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat soek na sy diamant.
Ek is n gewone man, wat lief is vir mense en diere. N man wat soekend is na sy diamant in hierdie deurmekaar wereld. Ek soek n maat, n friend, n venoot en iemand om viir lief te...
Melanie
In kort. Plain Jane. Niks fieterjasies. Is oo 'n stadium in my lewe wat ek wil fun he, plekke sien en dinge doen. Love kosmaak en glo daaraan om almal met repsek tw hanteer...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot