AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Brahmanbul wen Goue Beker op Royalskou

akkreditasie
Landbouweekblad, Zoetis en Breedplan se kampioenbul op die Royalskou was ’n Angus, Epworth Wholesome, wat deur mnr. Colin Emanuel (naaslinks) van Johannesburg se Epworth-Angusstoetery geteel is. By hom is, van links, mnre. Luke Lemmer, Alfred Mkabwe en Serafin Sillero. Foto: Johan van der Merwe
Landbouweekblad, Zoetis en Breedplan se kampioenbul op die Royalskou was ’n Angus, Epworth Wholesome, wat deur mnr. Colin Emanuel (naaslinks) van Johannesburg se Epworth-Angusstoetery geteel is. By hom is, van links, mnre. Luke Lemmer, Alfred Mkabwe en Serafin Sillero. Foto: Johan van der Merwe
Boere van die Vrystaat, Noordwes, Mpumalanga, Gauteng en die Oos-Kaap het skoonskip gemaak en ál die pryse op vanjaar se Royalskou in Pietermaritzburg opgeraap.

Die grys Brahman bul Brandwater HOT15-487, wat deur mnr. Linde du Plessis van Brandwater-Brahman by Fouriesburg in die Oos-Vrystaat geteel is, is deur die beoordelaars, mnre. Jan de Jong, Llewellyn Angus en Setjabo Majola, as die opperste kampioenbul en Goue Beker-wenner op die skou aangewys. 

Die opperste kampioen-vleisbeeskoei op die skou was Taaibosspruit Dipsie, ’n Simmentaler van die Taaibosspruit-stoetery van mnre. Chris en Pieter Oelofse van Lichtenburg in Noordwes. 

Die Goue Beker vir die opperste kampioen-melkkoei het gegaan aan Imago Hotspot Nicole, ’n koei van mnr. Jaco Herbst van die Imago-Holsteinstoetery van Henley-On-Klip in Gauteng.

Die opperste kampioen-skaapooi was ’n Dormer wat deur mnr. Tjaart Steenekamp van Twee Broers Dormers van Barkly-Oos in die Oos-Kaap geteel is. 

’n Ile de France-ram van mnr. Corné Nel van die Jancor-stoetery, Amersfoort, Mpumalanga, is as die opperstekampioenram op die skou aangewys.

Die karkaskompetisie vir skaaplammers is deur mnr. Gert Lotter van Aberdeen in die Oos-Kaap met ’n Wit Dorper-karkas gewen. 

Die karkas wat vir die meeste geld verkoop is, was ’n Ile de France wat deur me. Regina Harmse van Ermelo in Mpumalanga ingeskryf is. Dit is teen R240/kg aan die Oysterbox-restaurant verkoop.

Die beeskarkaskompetisie is totaal oorheers deur die Vryburg-beesstudiegroep, wat bestaan uit ses boere van Vryburg in Noordwes wat almal met Bovelderbeeste boer.

“Die feit dat boere van regoor Suid-Afrika kom om hul diere op die Royalskou ten toon te stel, bewys nie net dat die bedryf steeds baie gesond is nie, maar dat die skou ’n belangrike datum op die kalender is,” het mnr. Terry Strachan, uitvoerende hoof van die skou, tydens die prysuitdelingsgeleentheid gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.50
-0.4%
Rand - Euro
17.46
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.65
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,649.82
-0.6%
Silwer
18.67
-1.2%
Palladium
2,186.55
+1.7%
Platinum
868.64
+0.3%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,499
+0.2%
Alle aandele
63,874
+0.1%
Hulpbronne 10
60,117
+3.9%
Industriële 25
77,703
-1.0%
Finansiële 15
13,853
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot