AFGRI
BEAN
26 Nov
-
7600
0,00
CORN
26 Nov
-
3615
0,00
SOYA
26 Nov
-
7427
0,00
SUNS
26 Nov
-
11170
0,00
WEAT
26 Nov
-
6202
0,00
WMAZ
26 Nov
-
3420
0,00
YMAZ
26 Nov
-
3651
0,00
AMT
Beeste A2/3
12 Nov
-
53,56
-0,07
Beeste AB2/3
12 Nov
-
51,91
-0,45
Beeste B2/3
12 Nov
-
49,04
-0,89
Beeste C2/3
12 Nov
-
46,15
0,38
Bevrore Hoender
12 Nov
-
29,34
0,37
Bokkies (onder 30 kg)
12 Nov
-
66,06
-1,00
Bokooie
12 Nov
-
46,92
1,10
Groot (meer as 40 kg)
12 Nov
-
39,53
-1,69
Hoender (IQF)
12 Nov
-
27,78
1,63
Medium (30-40kg)
12 Nov
-
54,15
0,97
Pork Average
12 Nov
-
27,78
-0,41
Poultry Average
12 Nov
-
29,22
0,77
Skaap A2/3
12 Nov
-
84,63
-0,14
Skaap AB2/3
12 Nov
-
75,86
0,10
Skaap B2/3
12 Nov
-
72
0,11
Skaap C2/3
12 Nov
-
69,61
-0,41
Speenkalf
12 Nov
-
40,08
-1,39
Spekvarke
12 Nov
-
29,62
0,34
Stoorlammers
12 Nov
-
45,41
-0,52
Varkwors
12 Nov
-
22,96
-0,51
Vars Hoender
12 Nov
-
30,54
0,29
Vleisvarke
12 Nov
-
27,62
-0,45
Wol (skoon)
12 Nov
-
167,2
-2,88

Bruintjie, die Simmentalerkalf met die ‘hart van die Klein-Karoo’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bruintjie, die Simmentaler-bulkalfie in die Klein-Karoo met die perfek gevormde wit hartjievlek op die voorkop. Sy eienaar meen die perfekte hartjievlek maak dat geen geldwaarde op hom geplaas kan word nie. Foto: Verskaf
Bruintjie, die Simmentaler-bulkalfie in die Klein-Karoo met die perfek gevormde wit hartjievlek op die voorkop. Sy eienaar meen die perfekte hartjievlek maak dat geen geldwaarde op hom geplaas kan word nie. Foto: Verskaf
’n Simmentaler-bulkalfie met ’n wit, hartvormige vlek op die voorkop is 'n regte hartedief.

’n Simmentaler-bulkalfie met ’n wit, hartvormige vlek op die voorkop is onlangs in die Simmentaler-stoetery van mnr. Wenzel Botha, eienaar van die Wenzim Simmentaler-stoetery naby De Rust, gebore. 

Botha het die stoetery uit top-Simmentaler-teelmateriaal geteel om in die Swartberg se ekstreme nat en ysige winterstoestande van tot -12°C (aanvoelbaar) en uiters warm en droë toestande in die somer te oorleef.

Hy vertel toe hy in die laat 1980’s as staatsaanklaer in Gobabis gewerk het, het hy die eerste keer in aanraking gekom met Simmentalers van ’n teler, mnr. Joodjie de Jager. “Ek was dadelik verlief op hierdie pragtige dubbeldoelbeesras wat sy oorsprong in die Switserse Alpe het. Wat my veral beïndruk het, was dat die Simmentalers nie net oorleef in die harde Oos-Namibiese omgewing nie, maar dat hulle absoluut gedy.”

Jare later, in 2008 met die Klein Karoo Nasionale Kunstefees, het hy en sy gesin gehelp met die verkoop van die sangers Theuns Jordaan en Juanita du Plessis se treffer DVD Bring jou Hart na die Klein Karoo. Met die opbrengs van die verkope het Botha sy eerste drie kommersiële Simmentaler-versies gekoop.

Botha het mettertyd meer Simmentalers aangeskaf en het later die Wenzim Simmentaler-stoetery geregistreer. “Die jongste toevoeging tot die stoetery is Bruintjie, die kalfie wat sigbaar gekroon is met liefde deur die hartjievlek op die voorkop.

“My seleksiedoelwit is toegespits op gebalanseerde, aangepaste en vrugbare mediumraam-Simmentalers met ’n goeie temperament. Koeie wat gemaklik kalf en uitstaande melkeienskappe het, sorg vir kalwers wat vinnig groei. Gelukkig help die ekstreme toestande my om foutlyne onmiddellik uit te wys.”

Hy meen dat Bruintjie, met sy unieke wit, hartvormige vlek in die middel van sy voorkop, weergaloos is. Geen geld sal hom kan koop nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Pensionaris / Wewenaar soek gepaste pasmaat vir n langtermyn verhouding
Is n ekstrovert met redelike algemene kennis van sake van belang. Hou van persoonlike kontak - is n " aanraakmens" wat soms lighartig kan wees om spanning te verlig....
Opgewekte boskind!!
I am fun to be with and am full of joy! Painting is my favorite hobby and I also enjoy dancing!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot