AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

David Kramer vereer donkies met liedjie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
David Kramer en een van Eseltjiesrus se donkies. Foto: Verskaf
David Kramer en een van Eseltjiesrus se donkies. Foto: Verskaf
Die donkie is ’n wonderlike ding. David Kramer het die nederige, dog hardwerkende donkies by Eseltjiesrus op McGregor met ’n spesiale liedjie op Wêreld-donkiedag (8 Mei) vereer.

As jy al McGregor in die Wes-Kaap besoek het, is die kans goed dat jy ’n draai by Eseltjiesrus gemaak het. Dié veilige hawe vir afgeleefde, verwaarloosde donkies wat 16 jaar gelede op die been gebring is, maak mense ook bewus van hul merkwaardige eienskappe, soos getrouheid en nederigheid.

Die musieklegende David Kramer het in 2008 ingestem om beskermheer van hierdie donkie-oord te wees. Dr. Johan van Zijl, voorsitter van die Eseltjiesrus Raad, sê dit was ’n eer om dié gevierde en gerespekteerde musiek-en-teaterpersoonlikheid te betrek vanaf die ontstaan van Eseltjiesrus.

“Ek het nog altyd ’n sagte plekkie vir donkies gehad,” sê Kramer. “As kind het ek hulle gereeld donkiekarre sien trek, daar is op hulle geskree en hulle is geslaan. Hulle het altyd so moeg en verwaarloos gelyk. Dit was vir my onregverdig dat hulle so mishandel is.”

Kramer het die liedjie “Donkiehemel” geskep en opgeneem om bewustheid te skep van die lot van werkende donkies, wat tot vandag toe nog goedere, boumateriaal, vullis, water en kos vir hul eienaars vervoer, asook die welsynswerk wat by Eseltjiesrus plaasvind.

Daar is tydens ’n onlangse besoek aan Eseltjiesrus voorgestel dat hy ’n liedjie vir hulle skryf. “Aanvanklik kon ek my nie indink wat ek oor donkies sou sing nie, maar die volgende dag het ek die transformasie by die meeste van hierdie diere gesien. Dit het by my opgekom dat Eseltjiesrus vir ’n mishandelde donkie soos die hemel moet lyk. Toe ek eers die idee gehad het, het die liedjie redelik maklik gekom.”

“Donkiehemel” is op Wêreld-donkiedag op 8 Mei bekend gestel en sal volgens me. Annemarie van Zijl, medestigter van Eseltjiesrus, lank benut word om bewustheid te skep van die belang en behoeftes van donkies.

Boekliefhebbers kan uitsien na die Eseltjiesrus-boekefees wat vanjaar van 16 tot 18 Junie by Robertson-Oos se kerksaal aangebied word. Duisende nuwe en tweedehandse boeke sal te koop wees ten bate van die donkies by Eseltjiesrus.

Besoek www.donkeysanctuary.co.za vir nog inligting en luister by www.donkeysanctuary.co.za/donkiehemel.mp3 na “Donkiehemel”.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot