AFGRI
BEAN
23 Me
-
9010
27,00
CORN
23 Me
-
4896
10,00
SOYA
23 Me
-
9180
45,00
SUNS
23 Me
-
11244
149,00
WEAT
23 Me
-
8304
93,00
WMAZ
23 Me
-
4666
35,00
YMAZ
23 Me
-
4741
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Me
-
168,05
3,02
Ave Wool - RWS
13 Me
-
179,53
-4,62
Beeste A2/3
13 Me
-
62,31
1,46
Beeste AB2/3
13 Me
-
59,74
1,26
Beeste B2/3
13 Me
-
54,18
-1,02
Beeste C2/3
13 Me
-
49,36
1,98
Bevrore Hoender
13 Me
-
31,09
0,25
Bokkies (onder 30 kg)
13 Me
-
59,25
-12,01
Bokooie
13 Me
-
48,53
-2,68
Groot (meer as 40 kg)
13 Me
-
43,21
-1,79
Hoender (IQF)
13 Me
-
29,58
0,11
Medium (30-40kg)
13 Me
-
55,89
4,30
Pork Average
13 Me
-
27,45
0,15
Poultry Average
13 Me
-
30,77
0,18
Skaap A2/3
13 Me
-
95,1
-1,87
Skaap AB2/3
13 Me
-
78,75
-0,91
Skaap B2/3
13 Me
-
75,51
-0,87
Skaap C2/3
13 Me
-
70,69
-1,09
Speenkalf
13 Me
-
38,26
0,47
Spekvarke
13 Me
-
27,63
-0,20
Stoorlammers
13 Me
-
47,29
-0,99
Varkwors
13 Me
-
21,94
0,00
Vars Hoender
13 Me
-
31,64
0,19
Vleisvarke
13 Me
-
27,41
0,12

Dieregesondheid: ‘Selfregulering noodsaaklik’

akkreditasie
Foto: Louw Pretorius
Foto: Louw Pretorius
Die totale waardeketting van die lewendehawebedryf moet sy belange deur selfregulering beskerm.

Die totale waardeketting van die lewendehawebedryf moet sy belange deur selfregulering beskerm.

Mnr. Francois Knowles, registrateur van die landbouproduk-agenteraad (Apac), sê die bedryf moet self die verantwoordelikheid nakom ten opsigte van die inwerkingstelling van die biosekerheidsmaatreëls, soos afgekondig op 13 November 2020 en wat op 1 Julie 2021 van krag word.

Knowles het in sy hoedanigheid as reguleerder van alle agente in die land – wat die lewendehawebedryf, uitvoer- en varsprodukte-agente insluit – aan ’n opleidingsessie in Bloemfontein deelgeneem. Die nuwe maatreëls konsentreer op die hantering van dieregesondheid tydens veilings deur lewendehawe-agente om die herhaling van die maande lange verbod op veilings ná die uitbreking van bek-en-klouseer in 2019 te voorkom.

Baie van die aspekte van die nuwe maatreëls is bestaande funksies wat reeds onder meer ingevolge die Veediefstalwet (Wet 57 van 1959) nagekom moet word. Hy sê die merk en dokumentasie ten opsigte van diere is nie nuut nie, dit word net nie behoorlik toegepas nie.

Volgens Knowles is daar ’n mate van ongemak oor die nuwe elemente van die maatreëls wat bekend gestel is weens die onsekerheid oor die toepassing daarvan.

Hy sê hy volg ’n praktiese benadering in sy gesprekke met die belanghebbendes oor die land heen om die praktyk en die teorie met mekaar te versoen. “Moenie die hantering van die maatreëls te ingewikkeld maak nie. ’n Werkbare benadering is nodig om die maatreëls te laat slaag. Daar is nie ’n ideale model van toepassing nie. Dit berus by die eienaars van elke veilingsonderneming om die proses te bestuur.”

Van dié funksies is die skep van skoon areas, asook vir kwarantyngevalle, sodat die veilingspersoneel nie siektes versprei nie. “Dit is nie ’n moeilike proses nie. Dit moet net duidelik deur die bedryf bestuur word,” sê Knowles.

Hy het die bedryf geloof vir die samewerking wat hy van onder meer die Suid-Afrikaanse Federasie vir lewendehawe-agente (Safla), die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), veediefstalvoorkomingsgroepe en die nasionale dieregesondheidsforum, polisie en dierebeskermingsvereniging verkry.

Mnr. Johan Vosser, voorsitter van Safla, sê die afslaers pas die voorgeskrewe regulasies en vereistes betreklik nougeset toe. Die magdom praktiese probleme daarmee kan dikwels toegeskryf word aan die laksheid van die oorspronklike vee-eienaars wat hulle teen die maatreëls verset. Dit bring dikwels mee dat veediewe skotvry daarvan afkom wanneer vee-eienaars nie hulle verantwoordelikhede nakom nie.

Volgens Vosser is die polisie se hande afgekap as gesteelde vee nie behoorlik gemerk is nie. 

apac opleiding
Opleiding vir afslaers. Van links is mnre. Nico Buys (RPO), Francois Knowles (Apac), Pieter Ferreira (Vleissentraal), me. Isabel Kruger (veediefstalvoorkomingsforum) en mnr. Dirk Odendaal (BKB). Foto: Johan Norval

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.74
+0.7%
Rand - Pond
19.79
+0.3%
Rand - Euro
16.82
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,851.44
+0.3%
Silwer
21.77
+0.1%
Palladium
1,987.50
+0.9%
Platinum
959.72
+0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil n spesiale mens ontmoet
Wil die land deurkruis, plekke sien en dit met iemand deel. Ek is redelik maklik en nie vol fiemies nie.
Kom ek wys jou n oulike girl..
Hi hi. Ek is n 26 meisie van Benoni. Ek jou van gym en shopping. Ek is maar n plain Jane, Hou van om te dans en lekker braai. Ek kom van die plaas lewe af ook. Ek studeer nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot