AFGRI
BEAN
23 Me
-
9010
27,00
CORN
23 Me
-
4896
10,00
SOYA
23 Me
-
9180
45,00
SUNS
23 Me
-
11244
149,00
WEAT
23 Me
-
8304
93,00
WMAZ
23 Me
-
4666
35,00
YMAZ
23 Me
-
4741
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Me
-
168,05
3,02
Ave Wool - RWS
13 Me
-
179,53
-4,62
Beeste A2/3
13 Me
-
62,31
1,46
Beeste AB2/3
13 Me
-
59,74
1,26
Beeste B2/3
13 Me
-
54,18
-1,02
Beeste C2/3
13 Me
-
49,36
1,98
Bevrore Hoender
13 Me
-
31,09
0,25
Bokkies (onder 30 kg)
13 Me
-
59,25
-12,01
Bokooie
13 Me
-
48,53
-2,68
Groot (meer as 40 kg)
13 Me
-
43,21
-1,79
Hoender (IQF)
13 Me
-
29,58
0,11
Medium (30-40kg)
13 Me
-
55,89
4,30
Pork Average
13 Me
-
27,45
0,15
Poultry Average
13 Me
-
30,77
0,18
Skaap A2/3
13 Me
-
95,1
-1,87
Skaap AB2/3
13 Me
-
78,75
-0,91
Skaap B2/3
13 Me
-
75,51
-0,87
Skaap C2/3
13 Me
-
70,69
-1,09
Speenkalf
13 Me
-
38,26
0,47
Spekvarke
13 Me
-
27,63
-0,20
Stoorlammers
13 Me
-
47,29
-0,99
Varkwors
13 Me
-
21,94
0,00
Vars Hoender
13 Me
-
31,64
0,19
Vleisvarke
13 Me
-
27,41
0,12

Droogte stuur Namibiërs in nuwe rigting

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Mnr. Jasper Blaauw het ander boere se windpompe begin herstel en diens toe die droogte die land erg gewurg het. Foto’s: Charl van Rooyen
Mnr. Jasper Blaauw het ander boere se windpompe begin herstel en diens toe die droogte die land erg gewurg het. Foto’s: Charl van Rooyen

As die nood druk, maak ’n boer ’n plan. En as die droogte wurg, maak jy twee om die wa deur die verdorde drif te help. Die hele aard van mnr. Jasper Blaauw en sy vrou, Marisa, se boerdery op die plaas Appelbaar by Summerdown, sowat 200 km noordoos van Windhoek, sien nou anders daaruit.

Dié eens bekroonde meesterakkerbouer en grondboonkoning moes die saaiery grootliks laat vaar. Meganiese windpompwerk is nou ’n lonende vertakking, soveel so dat hy deesdae daarvan droom om sy eie windpomp te ontwerp.

Om alles te kroon kon hy sy skaapboerdery met 350% uitbrei. Jasper het in die distrik grootgeword en is ná skool plaas toe om saam met sy pa, Johannes, en broer, Johannes jr., te boer. Ná sy pa se aftrede het die twee broers elk ’n stuk grond gekry wat hulle ná sy dood geërf het.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,853.69
+0.4%
Silwer
21.80
+0.2%
Palladium
1,990.14
+1.0%
Platinum
961.03
+0.3%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Professionele man soek n vrou om saam die wereld te verken.
Ek is net n plesier, lag altyd, intelligent, professioneel, n vlieenier, seiljagvaarder, skubaduiker en baie romanties. Drie seuns bly en werk oorsee en is die stigter en hoof...
Opsoek na vriendskap
Jong ja. Ek is maar net n vrou wat single is. Ek is net opsoek na vriendskap vir nou. Stel nie Belang om iemand se bed maaitjie te wees nie. Wat jy sien is wat jy kry.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot