AFGRI
BEAN
01 Jul
-
8800
-80,00
CORN
01 Jul
-
4172
-95,00
SOYA
01 Jul
-
8560
-26,00
SUNS
01 Jul
-
10740
-57,00
WEAT
01 Jul
-
7464
-1,00
WMAZ
01 Jul
-
4454
-4,00
YMAZ
01 Jul
-
4396
-12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08

Groter beheer oor antibiotika op plase kom

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...

Patience het op die Ensminger-varksimposium in Benoni gesê wetgewers moet egter waak teen oordrewe regulering, want hoewel dit die gebruik van antibiotika kan laat afneem, kan dit gebeur teen ’n onaanvaarbaar hoë koste vir dieresorg. “Die feit dat die gebruik van antibiotika wêreldwyd reeds begin afneem het voor die regulasies ingestel is, bewys die verbintenis van die lewendehawesektor om hierdie wêreldwye probleem sonder wetgewing te help bekamp.”

Die vrees dat antibiotika sy doeltreffendheid in menslike medisyne weens weerstandigheid by sommige patogene bakterieë kan verloor, het die internasionale gemeenskap al jare lank op hol. Die probleem is aansienlik vererger toe die voordeel van antibiotika as groeistimulant by diere ontdek is en dit vrylik daarvoor ingespan is.

In meeste lande is daar reeds regulasies om die vrylike gebruik van antibiotika te verbied. Ook in Suid-Afrika word die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels (Wet 36 van 1947) hersien om die gebruik strenger te reguleer. Patience het ook verwys na onlangse verdere beperkings deur die Europese Unie op die gebruik van antibiotika by diereproduksie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.43
-0.9%
Rand - Pond
19.71
+0.5%
Rand - Euro
17.10
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-1.2%
Goud
1,794.01
-0.7%
Silwer
19.63
-3.1%
Palladium
1,938.50
-0.1%
Platinum
876.00
-2.4%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
60,319
+0.4%
Alle aandele
66,367
+0.2%
Hulpbronne 10
62,630
-1.8%
Industriële 25
80,423
+1.3%
Finansiële 15
14,829
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Romanties
Dinsmiese passievolle men's. Hou van lewe en natuur, rond ry en nuwe plekke ontdek en om fun te he
Treat me like a Queen and I will treat u like a King
Ek is n outgoing mens Hou van visvang, Kamp, verf, onthaal. Baie easy-going. Hou van orde ek is Ocd:). Baie netjies en skoon op myself.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot