AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Hoë vraag na Boerbokooie

akkreditasie
Die duurste ooi, ’n dogter van die bekende ram Staal, wat R140 000 behaal het. Van links is mnre. Danie Strauss (afslaer), Lukas Burger (verkoper), Ian Brown (André Kock en Seun, kopers) en Abraham Burger. Foto: Johan Norval
Die duurste ooi, ’n dogter van die bekende ram Staal, wat R140 000 behaal het. Van links is mnre. Danie Strauss (afslaer), Lukas Burger (verkoper), Ian Brown (André Kock en Seun, kopers) en Abraham Burger. Foto: Johan Norval
Boerbokke het hemelhoë pryse op die nasionale veiling van die Suid-Afrikaanse Boerboktelersgenootskap ná afloop van die wêreldkampioenskapskou behaal.

’n Ram en ’n ooi van die teler van kampioene van die skou, mnr. Lukas Burger van die plaas Rietfontein in die distrik Griekwastad, het die hoogste pryse behaal en is onderskeidelik vir R150 000 en R140 000 verkoop.

Die koper van Burger se jong tweetandram, Rock, is mnr. Boeram Venter van Kirkwood in die Oos-Kaap.

Venter het in September 2020 ’n rekordprys van R375 000 vir ’n Burger-ram op ’n produksieveiling in Kimberley betaal, asook R200 000 vir ’n ander ram.

Die kopers van nog ’n Burger-ram, Boerseun (R135 000), is mnre. Johan Boshof van Marble Hall en Joubert Fourie van Louis Trichardt.

Die koper van die duurste ooi is André Kock en Seun namens ’n anonieme teler. Vyf van Burger se ooie op die veiling is teen ’n gemiddelde prys van R93 000 verkoop.

Die gemiddelde prys van die 14 ramme op die veiling was R50 642 elk en die 29 ooie R37 482 elk.

Mnr. Danie Strauss van BKB op Cradock wat as afslaer opgetree het, sê hoewel van die ramme uitskieterpryse behaal het, was die vraag na vroulike diere van gehalte hoër.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot