AFGRI
BEAN
01 Jul
-
8800
-80,00
CORN
01 Jul
-
4172
-95,00
SOYA
01 Jul
-
8560
-26,00
SUNS
01 Jul
-
10740
-57,00
WEAT
01 Jul
-
7464
-1,00
WMAZ
01 Jul
-
4454
-4,00
YMAZ
01 Jul
-
4396
-12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08

Hoenderboer met ’n hart vir diere

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Jeanne Groenewald het altyd daarvan ge­droom om ’n wildveearts te word, maar het toe ’n suksesvolle hoenderboerdery op die been gebring. Dieresorg is vir Jeanne belangrik. In die boerdery met vrylopende hoenders word geen medikasie, groei­stimulante of diereprodukte gebruik nie.
Jeanne Groenewald het altyd daarvan ge­droom om ’n wildveearts te word, maar het toe ’n suksesvolle hoenderboerdery op die been gebring. Dieresorg is vir Jeanne belangrik. In die boerdery met vrylopende hoenders word geen medikasie, groei­stimulante of diereprodukte gebruik nie.

Jeanne is ’n bekende in landboukringe, word hoog geag en het ’n rits eerbewyse op haar kerfstok. Sy is onder meer in 2018 as die Wes-Kaapse premier se Onderneming van die Jaar vereer. Dié 51-jarige sakevrou van Grabouw het volgens haar nog die gees van ’n 21-jarige. “Ek het nog nooit dinge nagejaag vir geld nie. Ek word gedryf deur passie om die régte ding te doen.” Sy gebruik haar sterk stem om veral vroue in die landbou op te hef. “Ek het baie om te sê en mentor graag mense. Ek help waar ek kan, maar moet my nie voor ’n skare van 2 000 laat staan nie – dit is my grootste nagmerrie! Ek verkies klein groepies of gesprekke van aangesig tot aangesig.”

Jeanne lei ’n span van sowat 800 mense. Vier van haar vyf direksielede is vroue. “Daar is soveel vooropgestelde idees oor vroue se rol in die landbousektor, veral swart vroue wat hul grond nog op die tradisionele manier bewerk. Die mans sit en rook hul pype, die kinders pas die vee op en die vroue is die natuurlike versorgers en het eintlik ’n beter aanvoeling vir die boerdery as mans. Ons as vroue verstáán dinge. Die stereotipe dat mans, en nie vroue nie, die boere moet wees, is uitgedien.”

Jeanne wou nog altyd boer, maar het eintlik toevallig in die landbou beland. “My hoenderboerdery was aanvanklik ’n baie klein onderneming. Ek het ’n slaghuis begin, net gemik op tuisgebruik. Dit het stelselmatig gegroei en my lewe en onderneming het sy gang gegaan.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.45
-1.0%
Rand - Pond
19.73
+0.4%
Rand - Euro
17.08
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.16
+0.6%
Rand - Jen
0.12
-1.6%
Goud
1,800.13
-0.4%
Silwer
19.70
-2.8%
Palladium
1,938.50
-0.1%
Platinum
876.50
-2.4%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
60,246
+0.2%
Alle aandele
66,275
+0.1%
Hulpbronne 10
62,190
-2.4%
Industriële 25
80,778
+1.7%
Finansiële 15
14,736
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Romanties
Dinsmiese passievolle men's. Hou van lewe en natuur, rond ry en nuwe plekke ontdek en om fun te he
Treat me like a Queen and I will treat u like a King
Ek is n outgoing mens Hou van visvang, Kamp, verf, onthaal. Baie easy-going. Hou van orde ek is Ocd:). Baie netjies en skoon op myself.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot