AFGRI
BEAN
26 Me
-
9371
0,00
CORN
26 Me
-
4480
0,00
SOYA
26 Me
-
7813
0,00
SUNS
26 Me
-
8220
0,00
WEAT
26 Me
-
6690
0,00
WMAZ
26 Me
-
3644
0,00
YMAZ
26 Me
-
3750
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
12 Me
-
171,55
-1,00
Ave Wool - RWS
12 Me
-
187,51
-2,00
Beeste A2/3
12 Me
-
54,18
0,36
Beeste AB2/3
12 Me
-
53,38
1,10
Beeste B2/3
12 Me
-
49,24
1,21
Beeste C2/3
12 Me
-
46,69
0,83
Bevrore Hoender
12 Me
-
34,02
0,01
Bokkies (onder 30 kg)
12 Me
-
54,11
1,43
Bokooie
12 Me
-
45,19
4,99
Groot (meer as 40 kg)
12 Me
-
47,21
1,85
Hoender (IQF)
12 Me
-
32,78
-0,26
Medium (30-40kg)
12 Me
-
48,05
0,05
Pork Average
12 Me
-
30,1
0,51
Poultry Average
12 Me
-
33,63
-0,08
Skaap A2/3
12 Me
-
81,25
-3,39
Skaap AB2/3
12 Me
-
71,07
-5,53
Skaap B2/3
12 Me
-
59,28
1,05
Skaap C2/3
12 Me
-
53,58
-3,44
Speenkalf
12 Me
-
31,71
0,67
Spekvarke
12 Me
-
30,61
-0,29
Stoorlammers
12 Me
-
41,49
-0,79
Varkwors
12 Me
-
23,9
-0,76
Vars Hoender
12 Me
-
34,08
0,01
Vleisvarke
12 Me
-
30,04
0,57
Deel

Kommandowurms dreig weer

Die gevreesde her-uitbreking van die kommandowurm-plaag wat Suid-Afrika vroeër vanjaar getref het, dreig.

Dr. Gerhard Verdoorn, plaagbestryding-kenner, sê hy is van onlangse uitbrekings by Rayton naby Pretoria en Mokopane (Potgietersrus) in kennis gestel.

Boere tot so ver suid as Koopmansfontein het vroeër vanjaar deurgeloop nadat die verwoestende plaag Suid-Afrika in Januarie vanaf ons noordelike buurlande ingeval het.

Die geskatte koste van die skade en verliese van net Vrystaatse boere was sowat

R65 miljoen.

Die kommandowurms voed op enige grasagtige gewas, ook grane. Die vorige groot uitbreking was in 2003. Gewoonlik word Suid-Afrika net elke ses tot sewe jaar deur ’n groot uitbreking getref.

Doeltreffende bestryding is van die grootste belang. Die wurms moet betyds opgemerk word. As hulle reeds volgroei is, is chemiese beheer meestal nutteloos en die grootste skade reeds aangerig.

'n Goedkoop, doeltreffende bestrydingsmetode is om slote te grawe wat met 'n trekker toegestoot word sodra die marsjerende linies wurms daarin val.

Chemiese bestryding is op sy doeltreffendste kort nadat die wurmpies uitgekom het, en 1 tot 5 mm lank is.

Verdoorn beveel die volgende omgewingsvriendelike beheermiddels aan:

  • Cypermethrin EC (registrasienommer L4644).
  •  Decis Forte (L6563).
  •  Decis (L1741).
  • Fury 10EW (L6696).
  • Alpha-thrin 100SC (L7262) Concord (L7143).
  • Qwemifast (L721?1).
  • Ripcord EL (L4953).

Kontak Verdoorn by 082 446 8946 vir raad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie boek
Wil nie alleen oud word nie soek n maat ,om alles te deel. Hou van braai buite in die natuur. Hou van die wildtuin kamp uit eet motor sport jag Die lewe voluit geniet en elke...
Kom ons kyk.....
Ek is n baie liefdevolle mens wat hou van lag, en die lewe geniet. Baie lief vir reis, kosmaak, diere en kinders.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot