AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kommer oor Afrika-perdesiekte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daar is ontluikende, insekoordraagbare virussiektes wat die senuweestelsel van perde, beeste, skape, wild en mense aantas. Foto: Theuns Botha
Daar is ontluikende, insekoordraagbare virussiektes wat die senuweestelsel van perde, beeste, skape, wild en mense aantas. Foto: Theuns Botha
Daar is toenemende kommer oor die huidige tekort aan entstof teen Afrika-perdesiekte.

Die entstofvervaardiger Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) sê hy is bewus van die toenemende kommer oor die huidige tekort aan entstof teen Afrika-perdesiekte en dat alles moontlik gedoen word om te verseker dat die entstof vroeg in Desember weer beskikbaar is.

OBP sê in ’n verklaring gebeurlikheidsbeplanning word ingestel en gemonitor om te verseker dat die produksie in die vraag sal voorsien. “Daar word kennis geneem van die besorgdheid weens die entstof wat nie beskikbaar is nie, maar OBP wil sy klante en belanghebbendes verseker van sy verbintenis en ondersteuning om die perdebevolking te beskerm.”

Volgens die onderneming is hy op kort, medium- en lang termyn besig met herstelwerk, aanvulling en vervanging van toerusting. Daar is deurlopende, geskeduleerde herstelwerk en onderhoud op kort termyn aan die gang. Toerusting wat onklaar geraak het, het gelei tot die onderbreking in die vervaardiging van sommige produkte, wat entstof vir Afrika-perdesiekte insluit.

Intussen het die nasionale dieregesondheidsforum gesê hy is die afgelope paar maande oorval met verslae oor die gebrek aan beskikbaarheid van sekere strategiese entstowwe wat deur OBP vervaardig word. Die forum vra eienaars om hul diere op plekke te hou waar hulle die minste aan insekte blootgestel is om insekoorgedraagde siektes sover moontlik te verhinder. Eienaars van diere word ook na ’n gesprek van dr. Faffa Malan oor die belangrikheid van entstowwe en raad oor voorkoming op die forum se webwerf verwys.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.48
-0.3%
Rand - Euro
17.43
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,650.18
-0.6%
Silwer
18.71
-1.0%
Palladium
2,181.25
+1.4%
Platinum
865.85
-0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,366
-0.1%
Alle aandele
63,756
-0.1%
Hulpbronne 10
59,885
+3.5%
Industriële 25
77,537
-1.3%
Finansiële 15
13,855
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot