AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9646,8
167,80
CORN
27 Jan
-
4639
67,00
SOYA
27 Jan
-
9560
78,00
SUNS
27 Jan
-
11500
-212,00
WEAT
27 Jan
-
6659,8
96,80
WMAZ
27 Jan
-
4530
-20,00
YMAZ
27 Jan
-
4540
16,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Lampryse gee boere iets om oor te glimlag

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
’n Stewige vraag na skaapvleis en ’n effense tekort aan die aanbodkant lei tans tot goeie lampryse.

Volgens mnr. Gert Jordaan, hoof van BKB se internetveilings, neig produsentepryse vir skaapvleis die afgelope twee maande hoër. Die speenkalfprys, wat daarenteen effens papper is, verbeter ook.

Een van die produsente wat op BKB se weeklikse internetveiling vir stoorlammers en speenkalwers goed gevaar het, is die FEM- Dohne-Merinotelers van mnr. Frans Marx en sy seun, Andries, van die plaas Sewefontein, Burgersdorp. Hul groep 282 bemarkbare Dohne-slaglammers met ’n gemiddelde gewig van 53 kg het die betreklik hoë prys van R42/kg lewend behaal.

Dr. Frikkie Maré, landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, sê die goeie vraag na skaapvleis kan deels toegeskryf word aan die nasionale inperking. Omdat restaurante lank gesluit was, moes verbruikers noodwendig tuis kos maak. “Die aankoop van rou snitte is bekostigbaarder as klaarbereide kos. Verbruikers kon dus meer bestee aan duurder soorte vleis, soos lam.”

Volgens Maré sal die vraag na veral skaapvleis na verwagting ’n knou kry indien die ekonomie verder verswak. “Beesvleis, as normale produk, se vraag is redelik bestendig. Wanneer verbruikers swaarkry, word lamsvleis egter maklik met varkvleis vervang as hul tweede rooivleiskeuse.”

UITVOER-TAMELETJIE

Maré sê die tameletjie met die uitvoer van lewende skape na die Midde-Ooste moet ook in berekening gebring word. Die pryssen- timent ten opsigte van skaapvleis kan volgens hom op kort termyn geknou word indien die nagenoeg 70 000 skape in Oos-Londen nie uitgevoer kan word nie.

Hy sê die vooruitsig van dié uitvoer het gehelp in die ondersteuning van die pryse. Indien dié besending herbemark moet word vir binnelandse verbruik, kan die prys van slaglammers op kort termyn met ’n paar rand terugsak.

“Hoewel hierdie getal skape net sowat 1% van die jaarlikse slagsyfer van sowat 5 miljoen skape vir die formele mark uitmaak, het die uitvoer van dié skape per skip groot mediabelangstelling ontlok. Dit het die wanopvatting laat ontstaan dat dit ’n oorskot van skaapvleis sal veroorsaak indien die lammers in die binneland bemark moet word.”

Volgens ’n algemene reël in die rooivleisbedryf word ’n bykomende 5 miljoen skape jaarliks in die informele mark verbruik. Maré ondersteun die siening dat die rooivleisbedryf beskerm moet word, en dat die binnelandse verbruiker van skaapvleis nie vervreem moet word deur ongewenste praktyke nie. “Suid-Afrika se aansien in die buiteland as uitvoerder van rooivleis kan in die gedrang kom as ons gebrandmerk word as ’n land wat wreedheid teenoor diere ondersteun.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.21
-0.1%
Rand - Pond
21.32
+0.1%
Rand - Euro
18.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,016.00
+1.2%
Palladium
1,617.34
-3.0%
Goud
1,929.54
+0.0%
Silwer
23.58
-1.4%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Stoutgat soek temmer
Ordentlik, vol humor, doelgerig, soen lekker, braai, reis, netjies, dans, ruik lekker, groenvingers, definitief nie ryk, just normal guy next door
Warmbloedige weduwee opsoek na vredevolle geselskap
Ek is plat en dood normaal. Wat my beindruk is 'n mens wat eenvoudige is en nie skroom om net hom eerlike self t wees nie. Gesels maklik oor enige iets en lag meer as...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot