AFGRI
BEAN
09 Jun
-
9488
0,00
CORN
09 Jun
-
4488
0,00
SOYA
09 Jun
-
7592
0,00
SUNS
09 Jun
-
8364
0,00
WEAT
09 Jun
-
6614
0,00
WMAZ
09 Jun
-
3557
0,00
YMAZ
09 Jun
-
3637
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Landbouskoue nie betrek by NDBV-saak

Skoue wat betrekking het op die landbou word nie geraak deur die Grondwethof se beslissing dat dele van die Wet op Vertoningsdiere ongrondwetlik is nie.

Landbouskoue word nie geraak deur ’n beslissing van die Grondwethof dat artikels 2 en 3 van die Wet op Vertoningsdiere ongrondwetlik is nie, het me. Marcelle Meredith van die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) by navraag aan Landbouweekblad gesê.

Skoue waar beeste, perde of kleinvee boordeel word en wat betrekking het op die landbou, is uitgesluit van die bepalings vir diere wat vertonings vir vermaaklikheid lewer. Perde en honde wat vir vermaakliheidsvertonings gebruik word, is egter ook onderhewig aan die bepalings, het sy gesê. Dit sluit rodeo’s en “Western riding” in wat die afgelope tyd baie gewild geraak het.

Die Grondwethof het ’n bevel van die Noord-Gautengse Hooggeregshof bekragtig dat permitte wat daarvoor uitgereik word, ’n administratiewe aangeleentheid is. Landdroste sal dit dus nie langer mag uitreik nie. Die NDBV het ook aangevoer landdroste het nie die nodige kundigheid om dit uit te reik nie.

Die hof het die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye ses maande tyd gegee om die betrokke wetgewing reg te stel en ’n tydelike komitee daargestel om intussen permitaansoeke te hanteer. Die komitee sal saamgestel word uit twee verteenwoordigers van die NDBV en die Departement onderskeidelik en een verteenwoordiger van die Suid-Afrikaanse Veterinêre Raad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.84
-0.0%
Rand - Pond
23.66
+0.0%
Rand - Euro
20.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.66
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,018.85
-0.2%
Palladium
1,363.27
-2.2%
Goud
1,965.54
-0.0%
Silwer
24.38
+0.5%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,696
0.0%
Alle aandele
77,015
0.0%
Hulpbronne 10
69,197
0.0%
Industriële 25
103,427
0.0%
Finansiële 15
15,546
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en alleen,soek n geskikte pasmaat
Ek is n hardwerkende, opregte en Godsdienstige persoon. Wil graag n opregte en eerlike dame ontmoet wat in my belangstellings deel en die lewe meer interresant maak.
Nog Soveel Mooi oor in die Lewe te ontdek en Saam te Geniet
Ek is n Rustige mens. vol Omgee .Nog bevoorreg met Goeie Gesondheid. Geniet tuinwerk. en het honde Hou van kos maak EN luister graag musiek. Gaan gereeld Sondae kerk toe. Help...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot