AFGRI
BEAN
29 Me
-
8625
-22,00
CORN
29 Me
-
4166
22,00
SOYA
29 Me
-
7934
-51,00
SUNS
29 Me
-
8330
-13,00
WEAT
29 Me
-
6620
104,00
WMAZ
29 Me
-
3674
-4,00
YMAZ
29 Me
-
3808
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
0,65
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Langtongvlieë meer divers as wat voorheen geglo is

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beslis nie tong in die kies nie! ’n Langtonggvlieg moet sy tong ten volle in die nektarbuis van die blom insteek om ’n klein druppeltjie nektar uit die bodem van die buis te bekom. Dan plaas die lang­­buis-­iris (Lapeirousia anceps) óf stuifmeel op die vlieg se kop óf is die blom die ontvanger van die stuifmeel wat reeds op die vlieg se kop is. Foto: Bruce Anderson
Beslis nie tong in die kies nie! ’n Langtonggvlieg moet sy tong ten volle in die nektarbuis van die blom insteek om ’n klein druppeltjie nektar uit die bodem van die buis te bekom. Dan plaas die lang­­buis-­iris (Lapeirousia anceps) óf stuifmeel op die vlieg se kop óf is die blom die ontvanger van die stuifmeel wat reeds op die vlieg se kop is. Foto: Bruce Anderson

Stel jou voor – ’n vlieg van net 15 mm lank, maar met ’n tong wat 90-100 mm in lengte kan strek. Dít is die Moegistorhynchus longirostris, een van Suid-Afrika se merkwaardige en unieke langtongvliegspesies.

Dit is die enigste bestuiwer van vele langbuisblomme, soos die krities bedreigde Hesperantha oligantha, en bedreigde spesies, soos die berglelie, asook verskeie malva-, Plectranthus-, Gladiolus-, Watsonia- en Lapeirousia-spesies. Suid-Afrikaanse langtongvliegspesies is langer as 90 jaar laas behoorlik hersien.

’n Onlangse studie oor meer as 50 langtongvliegspesies wat endemies aan Suid-Afrika is, het getoon dat meer as die helfte van die Suid-Afrikaanse spesies in die langtongvlieg-familie tans nog onbeskryf is.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.65
+0.1%
Rand - Pond
24.26
+0.1%
Rand - Euro
21.05
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.85
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,027.91
-0.2%
Palladium
1,419.67
-0.7%
Goud
1,949.44
+0.1%
Silwer
23.29
-0.1%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,533
+0.2%
Alle aandele
76,727
+0.2%
Hulpbronne 10
68,027
+0.9%
Industriële 25
106,387
+0.0%
Finansiële 15
14,595
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
DIS TYD
Kom gesels met my. Vriendelik opreg Hou van avontuur soos gaan kamp of 'n naweek weg op motorfiets Braai Rustig by huis wees Uitgaan vir 'n drankie
Lus vir nuwe avonture
Vreeslik pasievol en liefde vol. Mamma met die pragtigste kinders. Familie is vreeslik belangrik en sluit in al my naastes.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot