AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Meer as 1 300 stuks vee by Royal-skou verwag

akkreditasie
Die Royal-skou is een van Suid-Afrika se toplandbouskoue. Foto: Liza Bohlmann
Die Royal-skou is een van Suid-Afrika se toplandbouskoue. Foto: Liza Bohlmann
Die Royal-skou van 2018 begin op Vrydag 25 Mei in Pietermaritzburg en oudergewoonte beloof die skou om tien dae propvol waarde, mooi diere en lekker vermaak te wees.

Bykans 400 skape is vir die stoetbeoordeling en slaglam- en karkaskompetisie ingeskryf. Die 136 slaglammers word op Saterdag 26 Mei lewend beoordeel waarna hulle na die slagplaas toe gaan sodat hul karkasse vir die karkaskompetisie op Dinsdagaand 29 Mei beoordeel kan word. Kommersiële ooie word op Sondag 27 Mei beoordeel.

Die kompetisies vir slaglammers en kommersiële ooie word aangebied om die kommersiële boer ook in te sluit in die skou en die belangstelling van die skou te verbreed. Volgens me. Julia Hackland, sekretaris van die Royal-skou se vee-afdeling, neem belangstelling in albei afdelings jaarliks toe.

Die 257 skape wat vir die stoetbeoordeling ingeskryf is, sluit die nasionale kampioenskappe van die Hampshire Down-telersgenootskap in.

Beoordeling is op Maandag 28 Mei en Dinsdag 29 Mei. Altesame 117 Boerbokke is vir die skou ingeskryf en die beoordeling van die bokke is op Maandag 28 Mei. Oudergewoonte sal die inheemse bokke ’n uitstalling by die Royal-skou hê.

Die Jeugskou is van Vrydag 25 Mei tot Sondag 27 Mei. Die Royal-skou het twee jaar gelede ook kompetisies vir speenkalwers en kommersiële verskalwers begin om kommersiële boere se belangstelling in die skou te verbeter.

Albei kompetisie word op Maandag 28 Mei beoordeel. Die speenkalwers sal daarna die slagplaas toe gaan waarna die karkasse Woensdag as deel van die karkaskompetisie beoordeel word.

Die beoordeling van stoetvleis- en stoetmelkbeeste is Maandag en Woensdag en die interras-wenners word op Woensdagaand 30 Mei by die Goue Beker-dinee aangekondig. Die organiseerders van die Royal-skou verwag ongeveer 600 beeste.

Vir nog inligting kontak Hackland by livestock@royalshow.co.za of skakel die Royal-skou se kantoor by tel. 033 345 6274.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
-0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
"Workaholic" wil bietjie chill...
Sjoe. Jy hoef my glad nie te leer ken nie maar ek is nogal oulik. Ek hou baie van lag. Grappies is lekker.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot