AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69
Skenk 'n artikel

Naspeurbaarheid vir wol en bokhaar hier om te bly

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Vervaardigers van wolklere vereis al hoe meer sertifisering dat die wol wat hulle koop, volhoubaar geproduseer word.  FOTO: AMELIA  GENIS
Vervaardigers van wolklere vereis al hoe meer sertifisering dat die wol wat hulle koop, volhoubaar geproduseer word. FOTO: AMELIA GENIS

Toepassings en ander rekenaartegnologie wat wol- en bokhaarboere kan help om data te versamel, te ontleed en ter wille van deursigtigheid te versprei, kan help om dié doelwitte te bereik, het mnr. Herman Hugo, Merinoboer van Victoria-Wes en voorsitter van Cape Wools, op ’n weidingstegnologiedag op Graaff-Reinet gesê. “Die ou sêding van doen die regte ding reg, geld steeds. Dit sal help dat ons aan kopers se eise kan voldoen.”

Suid-Afrikaanse boere is in ’n goeie posisie om maklik aan hierdie vereistes te voldoen. “Ons het gelukkig nie die praktyk van Mules se operasie (waar plooie uit die lewende dier se vel gesny word om die dier se vel gladder te maak) soos in Australië nie. Boere daar moet dit doen omdat hul skape nie aangepas is soos ons s’n nie. Ons het nie daardie probleem van brommeraanvalle en wurms nie. “Daar is ’n werklike opstand by eindverbruikers teen daardie praktyke. Dit is hoekom Suid-Afrikaanse boere in ’n goeie posisie is.”

Suid-Afrika is die grootste bokhaarprodusent ter wêreld, maar produseer net 2-2,5% van die wol. Tog is byna 30% daarvan kleedwol, volgens Hugo. “Dit gaan oor gehalte en nogmaals gehalte.” Hy het gesê boere het altyd gedink as hul produk by die plaashek uit is, is hul verantwoordelikheid verby.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.35
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,770.43
-1.6%
Silwer
22.24
-4.0%
Palladium
1,878.00
-1.2%
Platinum
1,005.00
-1.5%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot