AFGRI
BEAN
08 Aug
-
8940
0,00
CORN
08 Aug
-
3920
0,00
SOYA
08 Aug
-
8653
0,00
SUNS
08 Aug
-
10306
0,00
WEAT
08 Aug
-
7140
0,00
WMAZ
08 Aug
-
4195
0,00
YMAZ
08 Aug
-
4176
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

NWKV wil Chinese na SA nooi oor verbod op wol

akkreditasie
Die Vrystaatse NWKV het twee van sy skeerinstrukteurs, mnre. Themba Khoza en Sameul Nkomoyi, vir hulle diens aan die wolbedryf vereer. Albei was al verskeie keer by die wêreldkampioenskpsbyeenkomste vir skaapskeer betrokke. Van links is mnre. Izak Klopper en Sameul Nkomoyi en dr. Louis du Pisanie (almal van die NWKV). Foto: Johan Norval
Die Vrystaatse NWKV het twee van sy skeerinstrukteurs, mnre. Themba Khoza en Sameul Nkomoyi, vir hulle diens aan die wolbedryf vereer. Albei was al verskeie keer by die wêreldkampioenskpsbyeenkomste vir skaapskeer betrokke. Van links is mnre. Izak Klopper en Sameul Nkomoyi en dr. Louis du Pisanie (almal van die NWKV). Foto: Johan Norval
Die Suid-Afrikaanse wolboer is toegewyd om hom by bedryfsnorme aan te pas om wol as ’n nismarkproduk aan die wêreld te lewer.

Mnr. Guillau du Toit, voorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), het hom op die Vrystaatse kongres van die organisasie op boere beroep om met hul produksie op die wêreldmark betrokke te bly.

Een van die vereistes daarvoor is dat die bedryf se kode van beste praktyk slaafs nagevolg moet word as minimum standaard waaraan die Suid-Afrikaanse skeersel moet voldoen.

“Die boer moet ook sy verbruiker se behoeftes en voorskrifte in ag neem,” het hy gesê. “Die benutting van moderne tegnologie is ononderhandelbaar, maar die wolboer moet steeds die basiese praktyke reg toepas.”

Volgens Du Toit kon die probleme weens die onlangse voorkoms van bek-en-klouseer in Limpopo voorkom word as die naspeurbaarheidsbeginsels toegepas is soos met die uitbreking van slenkdalkoors in 2011.

Een van die planne van die NWKV om die wolhandel met China te herstel, is om ’n Chinese afvaardiging te nooi om hulle daarvan te vergewis dat die uitbreking van bek-en-klouseer nie die nasionale wolskeersel bedreig nie.

Volgens Du Toit moet die wolbedryf hom toenemend op die naspeurbaarheid van sy produk toespits. Die boere wat suiwer Merinowol lewer, sal die vrugte pluk. Die wol van kruisrasse moet afsonderlik gebaal en duidelik gemerk word.

Mnr. Cobus de Jager, Vrystaatse voorsitter van die NWKV, sê dat mense, diere en die omgewing eties en verantwoordelik hanteer moet word in die produksie van wol as uitvoerproduk. “Die omgewing moet op ’n volhoubare wyse bestuur word. Vergeleke met die ander uitvoerbedrywe sal ons moet erken dat daar ’n behoefte aan ’n ouditstelsel in die wolbedryf is om die naspeurbaarheid te waarborg.”

Die Vrystaatse NWKV het sy geldsake verbeter en op ’n gunstige saldo vir 2018 afgesluit, nadat ’n tekort van R127 000 twee jaar gelede op sy begroting aangeteken is.

Mnr. Herman Archer, ondervoorsitter, volg De Jager as voorsitter op nadat De Jager vier jaar as voorsitter gedien het. Mnr. Dennis Louw is as die nuwe ondervoorsitter gekies.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.60
-0.1%
Rand - Pond
20.05
-0.1%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,790.07
-0.2%
Silwer
20.43
-0.5%
Palladium
2,213.99
-0.4%
Platinum
930.91
-0.7%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Kom ons kyk...
Ek soek iemand eerlik. Opreg. Hardwerkend. Geen kans vaters nie. Moet nie my tyd mors nie. Ek hou van lag en gesels, opsoek na my lewensmaat. Die lewe is te kort ons moet...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot