AFGRI
BEAN
15 Aug
-
8580
-88,00
CORN
15 Aug
-
4065
1,00
SOYA
15 Aug
-
8880
-23,00
SUNS
15 Aug
-
10583
136,00
WEAT
15 Aug
-
6847
-43,00
WMAZ
15 Aug
-
4283
-17,00
YMAZ
15 Aug
-
4357,2
11,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

‘Onervare’ Merino-boer behaal toppryse met fynwol

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Mnr. André Christie-Smith met ’n arm vol Merino-fynwol.
Mnr. André Christie-Smith met ’n arm vol Merino-fynwol.

In 2010 was die gemiddelde speenpersentasie van dragtige Merino-ooie op die plaas Kleiheuwel by Bredasdorp 75. Vandag het mnr. André Christie-Smith (45) en sy vrou, Pam (44), ’n dokter, ’n speenpersentasie van 116, wat steeds styg.

Hul Merino-skeersel het in 2008 meestal uit sterkwol van 20+ mikron bestaan. Vandag bestaan die hele skeersel uit fynwol, party net 15,4 mikron. Wat dit so merkwaardig maak, is dat Christie-Smith maar sowat 13 jaar lank boer.

Hy het voorheen administratiewe kantoorwerk in Suid-Afrika en Brittanje gedoen. Soos hy met ’n ondeunde knipoog sê: “Ek het dit gelukkig getref om vir my ’n plaas én my eie dokter te trou. Ek het niks van boerdery geweet nie en nooit voorheen op ’n plaas gewoon nie.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.40
-1.3%
Rand - Pond
19.83
-1.0%
Rand - Euro
16.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-1.8%
Goud
1,780.60
-1.2%
Silwer
20.20
-3.0%
Palladium
2,157.50
-3.1%
Platinum
934.00
-3.3%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,988
-0.0%
Alle aandele
70,709
-0.0%
Hulpbronne 10
63,353
-1.1%
Industriële 25
86,852
+0.3%
Finansiële 15
16,147
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Geloof, hoop, liefde
Ek het 2 profiele. Die 2de een was om die afslag te kty. Ek is ernstig, Skerp humor, Eerlik, Betroubaar, Intelligent, Romanties, Gelowig, Soms impelsief, Sober, Soms hartseer,...
Kom ons maak nuwe memories!!
Ek is n selfgerespekteerde vrou en ek ag waardes aan myself baie hoog. Ek soek net goeie geselskap wat bereid is om mekaar beter te Leer Ken.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot