AFGRI
BEAN
10 Aug
-
9003
0,00
CORN
10 Aug
-
3985
0,00
SOYA
10 Aug
-
8727
0,00
SUNS
10 Aug
-
10323
0,00
WEAT
10 Aug
-
7058
0,00
WMAZ
10 Aug
-
4178
0,00
YMAZ
10 Aug
-
4167
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

Peestersiekte kom landwyd voor

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Lucille Botha
Ter illustrasie. Foto: Lucille Botha
Peestersiekte, die ontsteking van ramme se uiterlike geslagsdele, is nie meer tot die Noord-Kaap beperk nie.

Die siekte is in die 1970’s in die distrik Calvinia die eerste keer opgemerk, maar dit kom nou landwyd voor.

Dr. Helet Lambrechts, verbonde aan die departement veekunde aan die Universiteit Stellenbosch, sê dié siekte is die afgelope paar jaar ook onder skape in die distrik Swellendam aangemeld. Onbevestigde gevalle is ook onder Boerbokke opgemerk.

“Dit is ’n siekte wat op nasionale vlak onder die Dorper-bevolking aangeteken word,” sê sy. Haar ondersoek na die siekte kan nog nie aandui wat die Dorper geneties vatbaarder daarvoor maak en hoekom dié ras minder weerstandbiedend as ander inheemse rasse is nie.

“Die navorsingsprojek wat sedert 2013 oor die probleem gedoen word, is in die tweede fase en dit sal hopelik meer lig werp op die organismes wat dit veroorsaak en wat by voorkeur in die ras se voortplantingstelsel voorkom, asook moontlike behandeling.”

Voorkomende optrede soos kwarantynmaatreëls is haar aanbeveling voordat ramme by troppe ingesluit word. “Dit is raadsaam om die ramme wat uitgeleen of aangekoop is, ’n tydperk van twee weke lank in afsondering daagliks te ondersoek voordat hulle in troppe ingesluit word,” sê sy.

Navorsers wil nou die nasionale voorkoms van peestersiekte vasstel deur monsters te versamel in die gebiede waar die siekte die meeste voorkom.

Boere wat aan die navorsing wil deelneem, kan met Lambrechts by die Universiteit Stellenbosch in aanraking kom by helet@sun.ac.za of 021 808 4748. 

* Lees hier meer oor die siekte en moontlike behandeling daarvoor.  

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.59
-0.0%
Rand - Pond
20.05
-0.1%
Rand - Euro
16.95
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.89
-0.3%
Silwer
20.39
-0.7%
Palladium
2,206.50
-0.7%
Platinum
930.00
-0.8%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Kom ons kyk...
Ek soek iemand eerlik. Opreg. Hardwerkend. Geen kans vaters nie. Moet nie my tyd mors nie. Ek hou van lag en gesels, opsoek na my lewensmaat. Die lewe is te kort ons moet...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot