AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9648
0,00
CORN
30 Jan
-
4658
0,00
SOYA
30 Jan
-
9716
0,00
SUNS
30 Jan
-
12268
0,00
WEAT
30 Jan
-
6602
0,00
WMAZ
30 Jan
-
4600
0,00
YMAZ
30 Jan
-
4610
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60
Skenk 'n artikel

‘Plantmelk’ gevestig, maar hakke ingeslaan oor botter en jogurt

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
KEER DAT DIE MELK SUUR RAAK. ’n Werkgroep beveel aan dat gehou word by die bestaande vereistes waaraan jogurt moet voldoen.
KEER DAT DIE MELK SUUR RAAK. ’n Werkgroep beveel aan dat gehou word by die bestaande vereistes waaraan jogurt moet voldoen.

Voorgestelde wysigings aan die regulasie wat die bemarking van suiwelprodukte reguleer, sluit nie wysigings oor die gebruik van die naam “melk” vir plantgebaseerde melkalternatiewe in nie omdat dit, mits voorgeskrifte nagekom word, al meer as 30 jaar lank wettig is.

Mnr. Jompie Burger, projekbestuurder van Melk SA se regulasies-en-standaardeprojek en besturende direkteur van die Suiwelstandaarde-agentskap, sê ’n tegniese werkgroep van die georganiseerde suiwelbedryf werk sedert vroeg vanjaar aan voorstelle vir wysigings aan regulasie 1510 (R1510 van 2019) van die Wet op Landbouprodukstandaarde (Wet 119 van 1990).

Die regulasie bevat voorskrifte rakende die klassifikasie, verpakking en bemarking van suiwel- en nabootsende suiwelprodukte. Die bedryf het vroeër vanjaar die geleentheid gehad om kommentaar te lewer en ’n tweede weergawe van die voorgestelde wysigings is nou vir finale kommentaar aan die bedryf gestuur.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.41
-0.0%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.87
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Platinum
1,008.13
-0.5%
Palladium
1,638.05
-0.5%
Goud
1,920.59
-0.1%
Silwer
23.61
+0.0%
Brent-ruolie
84.90
-2.1%
Top-40
74,344
0.0%
Alle aandele
80,325
0.0%
Hulpbronne 10
77,934
0.0%
Industriële 25
102,701
0.0%
Finansiële 15
16,323
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Kom dans in die reen saam my
Eks passievol. lewens lustig. never a dull moment. ek bring die son saam waar ek gaan. hou van die simpel lewe . maar met baie liefde in
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot