AFGRI
BEAN
26 Me
-
9774
78,00
CORN
26 Me
-
4526,4
41,40
SOYA
26 Me
-
9226
149,00
SUNS
26 Me
-
11025
155,00
WEAT
26 Me
-
7546
-20,00
WMAZ
26 Me
-
4555
43,00
YMAZ
26 Me
-
4653
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Me
-
168,05
3,02
Ave Wool - RWS
13 Me
-
179,53
-4,62
Beeste A2/3
13 Me
-
62,31
1,46
Beeste AB2/3
13 Me
-
59,74
1,26
Beeste B2/3
13 Me
-
54,18
-1,02
Beeste C2/3
13 Me
-
49,36
1,98
Bevrore Hoender
13 Me
-
31,09
0,25
Bokkies (onder 30 kg)
13 Me
-
59,25
-12,01
Bokooie
13 Me
-
48,53
-2,68
Groot (meer as 40 kg)
13 Me
-
43,21
-1,79
Hoender (IQF)
13 Me
-
29,58
0,11
Medium (30-40kg)
13 Me
-
55,89
4,30
Pork Average
13 Me
-
27,45
0,15
Poultry Average
13 Me
-
30,77
0,18
Skaap A2/3
13 Me
-
95,1
-1,87
Skaap AB2/3
13 Me
-
78,75
-0,91
Skaap B2/3
13 Me
-
75,51
-0,87
Skaap C2/3
13 Me
-
70,69
-1,09
Speenkalf
13 Me
-
38,26
0,47
Spekvarke
13 Me
-
27,63
-0,20
Stoorlammers
13 Me
-
47,29
-0,99
Varkwors
13 Me
-
21,94
0,00
Vars Hoender
13 Me
-
31,64
0,19
Vleisvarke
13 Me
-
27,41
0,12

Reëlings vir nuwe skou vorder fluks

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Landbouweekblad
Ter illustrasie. Foto: Landbouweekblad
Die tref van reëlings vir Suid-Afrika se nuutste skou, die BKB Afrika Lewendehawe-ekspo (ALE), wat van 2 tot 7 September by die Afridome op Parys gehou word, vorder fluks.

Die gedagte is dat die skou ’n gróte vir veeboere moet word soos in die dae van die Pretoriaskou en Randse Paasskou. Die Pretoriaskou bestaan nie meer nie en die Randse Paasskou het nie meer ’n vee-afdeling nie.

Tans is daar nie ’n groot skou in die noorde van Suid-Afrika waaraan groot getalle veerasse deelneem nie. Die Bloemskou in die sentrale deel van die land (in Bloemfontein), Royalskou in Pietermaritzburg en die Swartlandskou op Moorreesburg en ander skoue in die Wes-Kaap vervul ’n belangrike rol. Nou moet die ALE-skou dié gaping in die noorde vul.

Meer as 15 vleis- en dubbeldoelrasse stel belang om deel te neem, hetsy deur diere te skou of uit te stal. Inskrywings vir die nuwe skou sluit op 31 Julie. Elke telersgenootskap moet sy eie reëlings vir inskrywings en beoordeling tref en die ALE van die getalle verwittig. Die aankoms van vee is vanaf 28 Augustus en die beoordeling vind van 2-6 September plaas.

Aan die einde van die skou word ’n interraskompetisie gehou om die kampioen van kampioene uit die kampioene van die deelnemende rasse aan te wys.

Bykomende stalle word gebou om minstens 1 200 beeste te kan huisves. Geen toegangsgeld gaan gevra word nie om deelname vir die telers se goedkoop moontlik te hou. Die Brahman- en Simbra-genootskap bied hul nasionale veilings aan.

Die skou gaan in die toekoms uitgebrei word om ook melkbeeste, kleinvee en ander diere in te sluit.

Algemene navrae kan aan die voorsitter van die skoureëlingskomitee, mnr. Stephan Coetzee (083 384 3675, coetzrand@gmail.com), gerig word.

Adv. De Waal Nigrini is as voorsitter van die oorkoepelende expokomitee aangewys, terwyl me. Daleen van Zyl as ondervoorsitter, me. Carla de Kock as sekretaris en mnr. Kobus Delport as penningmeester gekies is. 

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op WhatsApp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.72
+0.1%
Rand - Pond
19.81
-0.1%
Rand - Euro
16.87
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,851.82
-0.1%
Silwer
22.01
+0.1%
Palladium
2,021.00
+0.6%
Platinum
950.50
+0.3%
Brent-ruolie
114.03
+0.4%
Top-40
63,019
+2.9%
Alle aandele
69,484
+2.7%
Hulpbronne 10
76,495
+2.7%
Industriële 25
75,125
+3.3%
Finansiële 15
15,846
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n sielsgenoot.
Ek doen fotografie en is altyd op die uitkyk vir nuwe geleenthede en ander genres, bied fotografie werkswinkels aan vir n groepie afgetredenis wat jonk van gees is, Lief vir die...
Kom bou n toekoms saam
Ek geniet die natuur - bosveld en see. Slaap en stil sit is vir die ou dag - vir nou geniet ek die lewe wat aan my geleen is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot