AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Rondloperdiere skep groot gevaar

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Rondloperdiere neem so ’n groot afmeting in die Wes-Kaap aan dat dit nie net gevaar op die paaie skep en skade aan boere se boorde, wingerde en gesaaides aanrig nie, maar selfs toerisme skaad en ’n gevaar vir vleisuitvoer skep.

Mnr. John Durr, RPO-bestuurslid van die Wes-Kaap, het op die virtuele nasionale RPO-kongres ’n beroep op die RPO gedoen om te help om ’n oplossing te vind.

Klagtes lewer niks op nie. Die rondloperdiere word in sekere gevalle aan veediefstalsindikate gekoppel en tot duisend diere behoort aan een mens of sindikaat.

“Dit kan selfs ’n wesenlike risiko inhou vir die toepassing van ’n naspeurbaarheidstelsel, asook vir vleisuitvoer. Die meeste rondloperdiere is nie behoorlik ingeënt en gedoseer vir veesiektes nie, wat ’n bedreiging vir biosekerheid inhou en dus ’n ongunstige uitwerking op uitvoer kan hê.”

Beeste, skape, bokke en selfs varke word gereeld langs hoofpaaie aangetref waar die spoedperk 120 km/h is. Dit kan tot noodlottige ongelukke lei. Die diere is gewoonlik nie eens gemerk nie en skade in die geval van ongelukke en boere se verliese kan nie na ’n eienaar nagespeur word nie. Dit help nie om die diere te skut nie, want die eienaar gaan steel dit dikwels dieselfde nag terug.

Mnr. Nico Uys, voorsitter die Wes-Kaapse RPO, het gesê rondloperdiere bring volhoubare veeproduksie in gedrang. Voorvalle lei ook gereeld tot konflik tussen grondeienaars en veewagters. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot