AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

RPO: Boer doeltreffender, kyk na dieregesondheid

akkreditasie
Foto: Gerrit Bezuidenhout
Foto: Gerrit Bezuidenhout
Veeboere sal die doeltreffendheid van hul kuddes moet verhoog om in die stygende vraag na rooivleis te voorsien, sê twee van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se bestuurslede.

Mnre. Willie Clack, nasionale ondervoorsitter van die RPO, en Francois du Toit, voorsitter van die RPO in die Oos-Kaap, het op die RPO en die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) se Oos-Kaapse streeksvergadering benadruk dat die vraag na rooivleis ’n geleentheid vir boere skep om hul kuddes te verbeter.

Volgens Clack sal reproduksiedoeltreffendheid verbeter moet word. Hy sê die speenpersentasie van kalwers in die stoetbedryf staan tans op 92% tot 95%, met die kommersiële gemiddelde oor Suid-Afrika heen wat tans op 65% staan, terwyl dié van kommunale boere op ongeveer 32% staan. “Die behoefte aan proteïene gaan bly bestaan en ons moet daarin voorsien.”

Du Toit sê wat sekere aspekte betref, is stoetboere reeds jare voor die kommersiële en kommunale boere met die toepassing van presisieboerdery.

“Stel ondersoek in na (jou diere se) genetiese potensiaal om beter opbrengste te lewer, verbeter teling en seleksie, bestuur weiding, asook die identifikasie van diere beter, ondersoek jou biosekerheidsprogram, ensovoorts,” sê Du Toit.

“Daar moet gereeld en aanhoudend ’n soeke na optimale produksie teen die laagste moontlike insetkoste wees.”

Meer beeste in Limpopo

Clack sê dit is ook nodig om die aantal vroulike beeste na te vors wat in die noordelike dele van Suid-Afrika inbeweeg. Dit is aangesien hy glo dat boere in Suid-Afrika nou weer beeste aankoop omdat talle boere in dié deel van die land weer terugkeer na die beesbedryf.

Wat dieregesondheid betref, sê Clack, is brucellose weer besig om kop uit te steek nadat dié siekte voorheen amper uitgeroei is. Hy sê die Wet op Dieresiektes (Wet 35 van 1984) dwing boere om hul diere daarteen in te ent. Tog dui die huidige syfers oor die aantal verse wat gebore word, asook die hoeveelheid entstof wat aangekoop word, dat slegs 13% van Suid-Afrika se verse daarteen ingeënt is. 

“Dit is jóú verantwoordelikheid om jou diere in te ent, te toets en te beheer,” sê Du Toit. “As jy nie die brucellose op jou plaas kan bekamp nie, gaan dit jou afgooi. Ons moet na ons diere begin kyk.”

Volgens Clack is runderpes by kleinvee (peste des petits ruminants, oftewel PPR) ook rede tot kommer, aangesien dié siekte volgens die internasionale organisasie vir dieregesondheid (OIE) reeds in Angola teenwoordig is. 

“Ons moet met Namibië saamwerk om te verhoed dat dit by Namibië inkom, want as dit eers in Namibië is, is dit maklik vir die siekte om na Suid-Afrika te beweeg. Ons gaan alles moontlik doen om die siekte te beveg.”

In sy toespraak het Du Toit ook gesê boere sal moet begin lewer wat die verbruiker wil hê, veral ten opsigte van wat diere vreet en hoe hulle gedoseer word. “Ons het tans die verbruiker se simpatieke oor te midde van die droogte; kom ons behou dit.”

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot