AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

SA Stamboek kroon kleinvee-streekwenners

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die trofee wat aan die nasionale wenner van die kleinveekategorie in Mei 2023 in Bloemfontein toegeken sal word. Foto: Japie van der Westhuizen
Die trofee wat aan die nasionale wenner van die kleinveekategorie in Mei 2023 in Bloemfontein toegeken sal word. Foto: Japie van der Westhuizen
Die toekennings vir Suid-Afrika se beste vleisbees-, kleinvee- en suiwelkuddes is vanaand bekend gemaak. Die nasionale wenners sal in Mei 2023 op Stamboek se Elite-galageleentheid aangewys word.

Suid-Afrika se beste kleinvee-kuddes is deur SA Stamboek op ’n virtuele uitsending vereer. Dit volg op ’n afsonderlike geleentheid waartydens die streekwenners vir vleisbeeskuddes bekend gemaak is.

Die land se tien beste kleinveekuddes wat Logix-platinumtoekennings ontvang het, is soos volg: mnre. Robbie Meintjes (Dorper, Griekwastad), Lodie en Chriselle van Reenen en dr. Carl Scholtz (Nova Barletta-Dormer, Clocolan), Christo van Deventer (Dorper, Prieska), Johan Kotzé (Korhaansrug-Merino, Moorreesburg), Johannes Human (Wit Dorper, Prieska), Kobie Uys (Patryskraal, Merino, Bredasdorp), HG Human (Dorper, Prieska), Jan de Villiers (Merino, Morreesburg), Jacques Neethling (Verfheuwel-Merino, Bredasdorp), Jaco van Rensburg namens Louis van Rensburg (Dorper, Prieska).

Streekwenners

Die streekwenners uit die platinum-groep is Meintjes (Noord-Kaap), Nova Barletta (Oos-Vrystaat), Patryskraal (Suid-Kaap), Korhaansrug (Wes-Kaap).

Die streekwenners met dubbelgoue status is Collett Farming van mnre. Clynton Collett en Mario du Preez (Meatmaster, Oos-Kaap), en Johan Hoffman (Merino, Bothaville, Wes-Vrystaat).

Die streekwenners met goue status is mnre. Cyril Jasper (Ile de France, Brakpan, Gauteng), Clark en Hayden Rattray (CCM Farms, Dohne-Merino, Underberg, Kwazulu-Natal) en Anton Boogertman en sy vrou, Sandra (SA Vleismerino, Noordwes).

Die streekwenners met silwerstatus is dr. Hercu van Niekerk (Meatmaster, Nylstroom, Limpopo), Deon van Wyk (Deondé-boerdery, SA Vleismerino, Delmas, Mpumalanga) en Broer Maritz (Dorper, Namibië).

Altesaam 130 brons-, 119 silwer- en 34 goue en 10 dubbelgoue eerbewyse is op die geleentheid aan telers toegeken.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Jy lewe net eenkeer kom maak die beste daarvan
Vriendelike lewenslustige weduwee wat graag nuwe mense wil ontmoet. Hou van dans en die natuur en soms net rustig wees
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot