Die gesonde eiers word reg oor die Oos-Kaap versprei.
Die lêhenboerdery is deel van ons geïntegreerde, natuurlike boerderybenadering. Ons gebruik hoendermis as ’n natuurlike misstof by ander gewasse (pekanneute en blomme) op ons plaas. Eiers bied ’n bestendige inkomste.
Hyline- en Lohman Brown-henne. Hulle is robuus en lê baie eiers.