“Ons wou aanvanklik net vasstel of dit waardevol is om skape binne ’n beboude gebied as ‘grassnyers’ te gebruik. Verdere navorsing het gewys hul teenwoordigheid laat mense rustiger voel,” sê dr. Haven Kiers, leier van dié uitsonderlike skaapwei-projek.
Die skape se mis en urine is ook goed vir die ekostelsel, meen die navorsingspan.
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.