AFGRI
BEAN
28 Jun
-
9652
181,00
CORN
28 Jun
-
4744,6
72,60
SOYA
28 Jun
-
8890
98,00
SUNS
28 Jun
-
10395
245,00
WEAT
28 Jun
-
7438
92,00
WMAZ
28 Jun
-
4357,4
-22,60
YMAZ
28 Jun
-
4370
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08

Sybokhaar se opwaartse lopie effens gestuit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Angorabokke. Foto: Theuns Botha
Angorabokke. Foto: Theuns Botha
Sybokhaarpryse het, te midde van ’n rekordjaar in die bedryf, vir die eerste keer vanjaar oor ál die kategorieë teruggesak op die vierde veiling van die winterseisoen.

Luidens die jongste verslag van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) het die gemiddelde markaanwyser op dié veiling met 6% gedaal tot R373,22/kg.

Daar kan twee redes daarvoor wees, sê mnr. Marco Coetzee, bestuurder van SSA.

“Die rand het 3% sterker vertoon teenoor die vorige veiling, wat ’n regstreekse nadelige uitwerking op uitvoerprodukte, waaronder sybokhaar, het. Die tweede rede is die hoeveelheid sybokhaar wat aangebied is. Dit is die derde veiling in twee maande waarop meer as 150 000 kilogram per veiling aangebied is. Dit plaas druk op die kopers se kontantvloei.

“Gewoonlik daal die sybokhaarprys van die somerseisoen na die winterseisoen, meestal weens die samestelling van die skeersel, aangesien sybokhaar sterker is in die winterseisoen. Dit is glad nie die geval in die 2021-seisoen nie. Inteendeel, die prys het bly styg op die eerste twee veilings van die winterseisoen.”

Hy sê die vraag na sybokhaar is tans baie goed, en daar is vanjaar al 40% of 568 437 kilogram meer sybokhaar van Januarie tot September uitgevoer vergeleke met die oorstemmende tyd verlede jaar.

Coetzee voeg by dat pryse op die jongste veiling gemiddeld 50% beter is as op die ooreenstemmende veiling ’n jaar gelede, toe die gemiddelde markaanwyser R248,90/kg was.

“Die styging in die vraag en prys van bokhaar is te danke aan die beskikbaarheid van RMS-gesertifiseerde sybokhaar. Groot handelaars en handelsmerke het teruggekeer nadat hulle in 2018 ’n verbod op sybokhaar geplaas het.”

Ongeveer 65% van die Suid-Afrikaanse sybokhaarskeersel is tans ingevolge RMS (Responsible Mohair Standard) gesertifiseer.

Die hoogste prys op die afgelope veilig was R791/kg, wat betaal is vir ’n baal winterkleinbokkiehaar (superstyl, volle B-lengte, 28 mikron, 87,6% skoonopbrengs) van mnr. Jordi en me. Gay van Hasselt van Van Hasselt Farming by Prins Albert.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
-1.1%
Rand - Pond
19.57
-0.5%
Rand - Euro
16.89
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,820.71
-0.1%
Silwer
20.90
-1.2%
Palladium
1,872.50
-0.0%
Platinum
914.85
+0.4%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Romanties
Dinsmiese passievolle men's. Hou van lewe en natuur, rond ry en nuwe plekke ontdek en om fun te he
Ek is [geskrap] dalk net die skewe deksel vir jou pot
Ek is n spontane sosiale vriendelike mens n Regte Bx6 tipe girl. Braai Brannas Bier Biltong Blomme en Dan natuurlik Blou Bul Al's wat lekker is begin mos met n B😁
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot