AFGRI
BEAN
15 Aug
-
8580
-88,00
CORN
15 Aug
-
4065
1,00
SOYA
15 Aug
-
8880
-23,00
SUNS
15 Aug
-
10583
136,00
WEAT
15 Aug
-
6847
-43,00
WMAZ
15 Aug
-
4283
-17,00
YMAZ
15 Aug
-
4357,2
11,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Toeka: Manalleen op 300 ha

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Lorrie Graham met sy getroue vierbeenwerker, Nobby. Agter is die Dorperkudde wat elke aand op kraal gehou en snags vrye toegang tot lusernhooi het.
Mnr. Lorrie Graham met sy getroue vierbeenwerker, Nobby. Agter is die Dorperkudde wat elke aand op kraal gehou en snags vrye toegang tot lusernhooi het.

Mnr. Lorrie Graham van Hill Farm, Seymour, is ’n besonderse boer. Sý soort is dun gesaai, want al sedert 1952 boer hy manalleen — sonder die hulp van ’n enkele permanente werker.

Om ’n plaas van 300 ha met 32 ha wei- ding onder besproeiing en ’n Dorperooikudde van 800 diere te onderhou, wil gedoen wees. Hy vind boonop tyd om die eiendom tot ’n modeleenheid te verbeter. Op sy plaas val die netjiese, groot plaashuis met sy pragtige houtvloere ’n mens op.

Op sy beskeie manier vertel hy dat hy die huis alleen gebou het. (Die pleisterwerk is darem deur vakmanne gedoen.) Om so alleen te boer, verg baie harde werk. Sy werkdag strek van donker regdeur die jaar, wat in die somer ’n werkdag van selfs langer as 14 uur beteken.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.40
-1.3%
Rand - Pond
19.83
-1.0%
Rand - Euro
16.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-1.8%
Goud
1,780.60
-1.2%
Silwer
20.20
-3.0%
Palladium
2,157.50
-3.1%
Platinum
934.00
-3.3%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,988
-0.0%
Alle aandele
70,709
-0.0%
Hulpbronne 10
63,353
-1.1%
Industriële 25
86,852
+0.3%
Finansiële 15
16,147
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons leer mekaar ken.......dan besluit ons
Rustige, ge-balanseerde, snaakse, betroubare, sagte, familie mens. Mal oor die buitelewe, foto's neem, 4x4 avonture, met my Land Cruiser Afrika tem, plaas seun, avontuur,...
Vrienskap/ geselskap met moontlikhede
Eerlike en probeer altyd positief wees. Hou van die natuur en probeer soveel as moontlik te oefen, draf en stap. Hou daarvan om te lag en die lewe te geniet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot