AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Toename in perdesiekte noodsaak beperking op beweging

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Toename in perdesiekte plaas beperkings op die verskuiwing van perde, donkies, muile en zebras.

Die drastiese toename in gevalle van Afrika-perdesiekte die afgelope paar maande in die endemiese sone van Suid-Afrika noodsaak die opskorting van die verskuiwing van perde, donkies, muile en sebras na die beheerde gebied van die Wes-Kaap.

Die Wes-Kaapse departement van landbou sê in ’n verklaring dat algehele of gedeeltelike beheer in alle ander provinsies en Beaufort-Wes in die Wes-Kaap toegepas word. “Die situasie word dopgehou om regstreekse beperkings na die beheerde gebied te versterk of te verslap.”

Perde-eienaars moet bewus wees dat enige verskuiwing van perde, donkies, muile en sebras na die Afrika-perdesiekte beheerde gebied hulle kan verplig om via ’n geregistreerde oorstaankwarantyngerief te beweeg. 

Permitte en inenting

Permitte om perde, donkies, muile en sebras na die beheerde gebied te verskuif, kan by move@myhorse.org.za aangevra word.

Die lys van geregistreerde oorstaankwarantyngeriewe kan ook by dié e-posadres aangevra word.

Permitte moet aangevra word om enige perde, donkies, muile en sebras na die beheerde gebied te verskuif, selfs as hulle via ’n oorstaankwarantyngerief verskuif word.

Die tydperk waarin inenting teen Afrika-perdesiekte in die beheerde gebied toegelaat word, is 1 Junie tot 31 Oktober, elke jaar.

Die Wes-Kaapse departement van landbou waarsku dat inenting in die beheerde sone net met toestemming van die staatsveeartsenydiens mag geskied.

Daardie toestemming kan van vaccinate@myhorse.org.za verkry word. ’n Geregistreerde veearts moet die aansoek om toestemming doen.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
+0.2%
Rand - Pond
22.28
+0.1%
Rand - Euro
19.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
977.84
+1.0%
Palladium
1,444.67
-0.3%
Goud
1,969.76
+0.3%
Silwer
23.77
+1.9%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,583
+1.0%
Alle aandele
77,209
+1.0%
Hulpbronne 10
68,349
+2.5%
Industriële 25
103,907
+0.6%
Finansiële 15
15,639
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom en lê my neer
Lief vir die lewe, lief vir die natuur. tyd om iemand ook lief te hê. Man wat nog weet hor om ñ gentlemen te wees, hande nie bang is vir werk nie, iemand wat weet hoe om ñ...
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot