AFGRI
BEAN
22 Okt
-
6602
0,00
CORN
22 Okt
-
3085
0,00
SOYA
22 Okt
-
7266
0,00
SUNS
22 Okt
-
10911
0,00
WEAT
22 Okt
-
5681
0,00
WMAZ
22 Okt
-
3146
0,00
YMAZ
22 Okt
-
3284
0,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Twee osse weeg saam 2,5 ton

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die twee reusagtige osse met ’n Beefmaster-tipe koei van 602 kg tussen hulle. Links is die Chianina-os van 1 290 kg (816 kg aan die haak) en regs staan die Belgiese Blou-os van 1 180 kg (760 kg aan die haak). Foto: Simone Kauert
Die twee reusagtige osse met ’n Beefmaster-tipe koei van 602 kg tussen hulle. Links is die Chianina-os van 1 290 kg (816 kg aan die haak) en regs staan die Belgiese Blou-os van 1 180 kg (760 kg aan die haak). Foto: Simone Kauert
Twee osse wat die skaal saam op 2,5 ton getrap het, het bykans R100 000 behaal op ’n veiling wat tydens die Windhoek-skou in Namibië gehou is om geld vir die skou se beestekomitee in te samel.

Albei osse was ses jaar oud en is deur dr. Alfred Dippenaar van Wagnou-boerdery, Gobabis, ingeskryf. Die swaarste os was Gentle Giant, ’n kruising tussen ’n Chianina-bul en ’n Simbra-tipe koei, en het lewend 1 290 kg (droë gewig) geweeg en 816 kg (warm gewig) uitgeslag. Sy karkas is vir R50 000 deur mnr. John Pearson van die Brakwater-abattoir by Windhoek aangekoop.

massiewe osse
Die twee karkasse in die abattoir. Links hang die Chianina-karkas met dr. Alfred Dippenaar by hom, en regs is die Belgiese Blou-karkas en mnr. John Pearson. Foto: Wagnou-boerdery
massiewe osse
Die Chianina-karkas van 816 kg in die koelkamer. Agter is gewone karkasse. Foto: Wagnou-boerdery

Die tweede os, Big Blue, was ’n Belgiese Blou-Simbra-kruising wat lewend 1 180 kg en 760 kg aan die haak geweeg het. Pearson het hierdie karkas vir R46 000 gekoop.

Die Chianina het lewend bykans soveel soos die hele Springbok-rugbyspan geweeg. Mnr. Sigi von Lüttwitz, uittredende voorsitter van die skou se beestekomitee, sê hulle het sowat R10 700 verdien uit die verkoop van lootjies waar mense die osse se wigte moes raai, asook uit die 7% veilingskommissie wat deur Wagnou-boerdery geskenk is.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Happy go lucky
Sense humour witty funny just enjoy being me enjoy each and every day to best I can and take it ad it comes
Passievol om n Roman te skryf😉WHITE'S ONLY
WHITES ONLY Eks passievol vir die lewe, diere en mense. Ek glo in dra die Vrugte vd Gees elke dag, om te lag en mense gelukkig te sien. Eks eerlik en opreg! Wanneer ek liefhet...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot