AFGRI
BEAN
01 Jul
-
8800
-80,00
CORN
01 Jul
-
4172
-95,00
SOYA
01 Jul
-
8560
-26,00
SUNS
01 Jul
-
10740
-57,00
WEAT
01 Jul
-
7464
-1,00
WMAZ
01 Jul
-
4454
-4,00
YMAZ
01 Jul
-
4396
-12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08

Veearts: Doen nodige stappe teen dieresiektes!

akkreditasie
Die Anatoliese herdershond, Bubezi, is nou een jaar oud en het die beeste aangeneem as sy familie.
Die Anatoliese herdershond, Bubezi, is nou een jaar oud en het die beeste aangeneem as sy familie.
Christiaan Kleyn
Eienaars van vee word ingevolge die Wet op Dieresiektes (Wet 35 van 1984) verplig om alle redelike stappe te doen om siektes en parasiete by hul diere te bekamp en die verspreiding daarvan te voorkom.

Dit beteken ’n eienaar mag nie willens en wetens besmette diere aankoop en tussen sy ander vee plaas nie, sê dr. Trudie Prinsloo-van der Heever, veearts en regsadviseur, in ’n artikel wat sy vir die brucellosestuurkomitee van die nasionale dieregesondheidsforum geskryf het.

Vee-eienaars is ook verplig om diere te behandel as hulle wel besmet word, waar behandeling moontlik en toelaatbaar is. As ’n eienaar boonop vermoed sy diere het ’n beheerde siekte, is hy verplig om dit onmiddellik by die verantwoordelike staatsveearts aan te meld.

Dié voorskrifte is ook vervat in die Septemberverslag oor dieresiektes en toestande wat by dr. Faffa Malan, bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa), aangemeld is, en handel spesifiek oor die bekamping van brucellose.

Dit is die nasionale en provinsiale veeartsenydienste se mandaat om die wet toe te pas. ’n Vee-eienaar kan verplig word om sy diere te toets, selfs al is daar net ’n vermoede dat die diere besmet kan wees. 

As ’n eienaar nie saamwerk nie, kan beamptes ’n bevelskrif op hom beteken wat hom verplig om sekere stappe te doen. Hulle het ook die mag om ’n perseel of voertuig te betree en inspeksies uit te voer. Indien ’n eienaar, of iemand wat namens die eienaar optree, hierdie wet oortree, kan strafregtelike klagte gelê word.

In uiterse omstandighede mag beamptes selfs beheer oor ’n perseel oorneem om siektebekamping uit te oefen, terwyl die koste die eienaar se verantwoordelikheid sal wees.

Die staat probeer egter altyd eers om die samewerking van die eienaar te kry en sal hierdie stappe slegs in hoogs uitsonderlike gevalle doen, sê sy. Die doel van die wet is immers om die nasionale kudde én mense te beskerm en nie om as strafmaatreëls te dien nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.43
-0.9%
Rand - Pond
19.71
+0.5%
Rand - Euro
17.10
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-1.2%
Goud
1,796.96
-0.6%
Silwer
19.68
-2.9%
Palladium
1,936.50
-0.2%
Platinum
874.65
-2.6%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
60,319
+0.4%
Alle aandele
66,367
+0.2%
Hulpbronne 10
62,630
-1.8%
Industriële 25
80,423
+1.3%
Finansiële 15
14,829
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Romanties
Dinsmiese passievolle men's. Hou van lewe en natuur, rond ry en nuwe plekke ontdek en om fun te he
Treat me like a Queen and I will treat u like a King
Ek is n outgoing mens Hou van visvang, Kamp, verf, onthaal. Baie easy-going. Hou van orde ek is Ocd:). Baie netjies en skoon op myself.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot