AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Veearts-strategie help om brucellose te bekamp

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Liza Bohlmann
Ter illustrasie. Foto: Liza Bohlmann
Meer as duisend nuwe gevalle van brucellose is die afgelope vyf jaar by die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling aangemeld.

Dr. Alicia Cloete, staatsveearts verbonde aan die departement, het in ’n gesprek tussen die nasionale dieregesondheidsforum en die Landbouskrywers SA gesê om van die siekte ontslae te raak, gaan ’n gesamentlike poging van alle belanghebbendes binne die veebedryf verg. Dit sluit inenting, opleiding, toetsing, slag, dierebewegingsbeheer en die toepassing van al die stappe in. 

Om dit reg te kry sal die Suid-Afrikaanse veeartsenykundige strategie  ’n sleutelrol moet speel. Suid-Afrikaners moet beter toegang tot veeartsenykundige dienste hê en die diere-identifikasie-en-naspeurbaarheidstelsel in Suid-Afrika (Litsa) moet in werking gestel moet word. Boonop gaan dit verg dat die huidige laboratoriumkapasiteit uitgebrei moet word vir alle aanmeldbare siektes en entstofproduksie vir hierdie siektes moet doeltreffender wees.

Die aanmelding en verwerking van siekte-inligting op ’n sentrale databasis sal heelwat tyd bespaar en help met die bekamping van onder meer brucellose.

Cloete het gesê die verantwoordelikheid val egter nie net op veeartsenykundige dienste nie, maar ook op die eienaars van hierdie diere wat moet sorg dat hul diere gesond is.

Produsente moet weet wat hul kudde se brucellosestatus en die verse in hierdie kuddes tussen die ouderdom van vier tot agt maande, volgens wet, inent. Hulle moet ook slegs vee aankoop wat negatief getoets het vir brucellose. Verpligte toetse vir brucellose in kuddes gaan in die toekoms nodig wees om die siekte verder te beheer, terwyl beter beheer oor die verskuiwing van hierdie diere uitgeoefen moet word.

Volgens Cloete moet slagprosedures gestandaardiseer word om veiligheid te verseker en om gevalle van brucellose vinniger van plase af te verwyder. Uiteindelik sal die hele beleid toepasbaar, kostedoeltreffend en volhoubaar moet wees. Dit gaan egter tyd kos en die deelname van al die belanghebbendes in die veebedryf verg om die siekte uit te wis.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.49
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.5%
Rand - Euro
18.42
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.87
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom kook saam met my!
Ek is skerp. Nooit n vervelige oomblik. Jy gaan baie lag as jy my ontmoet. Jy moet asb net nie rook nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot