AFGRI
BEAN
26 Me
-
9774
78,00
CORN
26 Me
-
4526,4
41,40
SOYA
26 Me
-
9226
149,00
SUNS
26 Me
-
11025
155,00
WEAT
26 Me
-
7546
-20,00
WMAZ
26 Me
-
4555
43,00
YMAZ
26 Me
-
4653
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Me
-
168,05
3,02
Ave Wool - RWS
13 Me
-
179,53
-4,62
Beeste A2/3
13 Me
-
62,31
1,46
Beeste AB2/3
13 Me
-
59,74
1,26
Beeste B2/3
13 Me
-
54,18
-1,02
Beeste C2/3
13 Me
-
49,36
1,98
Bevrore Hoender
13 Me
-
31,09
0,25
Bokkies (onder 30 kg)
13 Me
-
59,25
-12,01
Bokooie
13 Me
-
48,53
-2,68
Groot (meer as 40 kg)
13 Me
-
43,21
-1,79
Hoender (IQF)
13 Me
-
29,58
0,11
Medium (30-40kg)
13 Me
-
55,89
4,30
Pork Average
13 Me
-
27,45
0,15
Poultry Average
13 Me
-
30,77
0,18
Skaap A2/3
13 Me
-
95,1
-1,87
Skaap AB2/3
13 Me
-
78,75
-0,91
Skaap B2/3
13 Me
-
75,51
-0,87
Skaap C2/3
13 Me
-
70,69
-1,09
Speenkalf
13 Me
-
38,26
0,47
Spekvarke
13 Me
-
27,63
-0,20
Stoorlammers
13 Me
-
47,29
-0,99
Varkwors
13 Me
-
21,94
0,00
Vars Hoender
13 Me
-
31,64
0,19
Vleisvarke
13 Me
-
27,41
0,12

Veebedryf móét nou op nuwe manier sake doen

akkreditasie
Sprekers op die gesamentlike streekvergadering van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) en die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) op Senekal was, van links, dr. Pieter Vervoort, mnr. Herman Archer (voorsitter van die Vrystaatse NWKV), me. Corine Steyn (RPO), dr. Faffa Malan en mnr. Neville Raath (RPO). Foto: Johan Norval
Sprekers op die gesamentlike streekvergadering van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) en die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) op Senekal was, van links, dr. Pieter Vervoort, mnr. Herman Archer (voorsitter van die Vrystaatse NWKV), me. Corine Steyn (RPO), dr. Faffa Malan en mnr. Neville Raath (RPO). Foto: Johan Norval
Die Suid-Afrikaanse veebedryf sal nie weer kan terugkeer na praktyke waartydens regulasies ten opsigte van dieregesondheid oor die hoof gesien is nie.

Dr. Pieter Vervoort, voorsitter van die nasionale dieregesondheidsforum, sê die veebedryf sal nou, ná die opheffing van die verbod op die samekoms van diere ten opsigte van bek-en-klouseer, sy verantwoordelikhede moet nakom. “Boere moet besef dat die ou manier van sake doen, waarvolgens diere lukraak verkoop is sonder die nakoming van voorkomende maatreëls, iets van die verlede is. Die hele veebedryfsketting sal voortaan die verantwoordelikheid vir die nakoming van dieregesondheid moet aanvaar,” sê hy.

Vervoort sê die eerste treë vir die instelling van 'n nasionale naspeurbaarheidstelsel is reeds gegee. Volgens sy beraming sal sowat R10 miljoen bestee moet word om die stelsel op 'n nasionale vlak in te stel. 

“Dit is egter kleingeld vergeleke met die beraamde skade van R10 miljard wat die veebedryf met die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer gely het,” sê hy. 

Die beraamde skade van die voorkoms van dié dieresiekte in 2014 het sowat R6 miljard beloop.

“Ons beskou die instelling van ‘n naspeurbaarheidstelsel net as 'n koste vir die bedryf. Indien ons die toepassing van naspeurbaarheid en die verantwoordelikheid ten opsigte van dieresiektes nie as 'n belegging beskou nie, het die veebedryf nie 'n toekoms nie,” sê Vervoort.

Dr. Faffa Malan, bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa),sê produsente dink dikwels dat dreigende dieresiektes nie hul kuddes sal tref nie.

“Ás dit gebeur, word die bedryf onverhoeds betrap en die nagevolge kos baie geld.”

Volgens Malan is die nagevolge van dieresiektes, soos trichomonas by bulle, 'n swak kalweroes en een skaap wat 'n kudde met brandsiekte besmet, lei tot 'n swak wolskeersel. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.72
+0.1%
Rand - Pond
19.81
-0.1%
Rand - Euro
16.87
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,851.82
-0.1%
Silwer
22.01
+0.1%
Palladium
2,021.00
+0.6%
Platinum
950.50
+0.3%
Brent-ruolie
114.03
+0.4%
Top-40
63,019
+2.9%
Alle aandele
69,484
+2.7%
Hulpbronne 10
76,495
+2.7%
Industriële 25
75,125
+3.3%
Finansiële 15
15,846
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n sielsgenoot.
Ek doen fotografie en is altyd op die uitkyk vir nuwe geleenthede en ander genres, bied fotografie werkswinkels aan vir n groepie afgetredenis wat jonk van gees is, Lief vir die...
Live Every Moment while enjoying it💥
I love to laugh. any adventure. dare and done. Honesty is important. Hate lies. will caught up with you. Know who I am and live life to the fullest. Very deep and soft hearted....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot