AFGRI
BEAN
26 Me
-
9774
78,00
CORN
26 Me
-
4526,4
41,40
SOYA
26 Me
-
9226
149,00
SUNS
26 Me
-
11025
155,00
WEAT
26 Me
-
7546
-20,00
WMAZ
26 Me
-
4555
43,00
YMAZ
26 Me
-
4653
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Me
-
168,05
3,02
Ave Wool - RWS
13 Me
-
179,53
-4,62
Beeste A2/3
13 Me
-
62,31
1,46
Beeste AB2/3
13 Me
-
59,74
1,26
Beeste B2/3
13 Me
-
54,18
-1,02
Beeste C2/3
13 Me
-
49,36
1,98
Bevrore Hoender
13 Me
-
31,09
0,25
Bokkies (onder 30 kg)
13 Me
-
59,25
-12,01
Bokooie
13 Me
-
48,53
-2,68
Groot (meer as 40 kg)
13 Me
-
43,21
-1,79
Hoender (IQF)
13 Me
-
29,58
0,11
Medium (30-40kg)
13 Me
-
55,89
4,30
Pork Average
13 Me
-
27,45
0,15
Poultry Average
13 Me
-
30,77
0,18
Skaap A2/3
13 Me
-
95,1
-1,87
Skaap AB2/3
13 Me
-
78,75
-0,91
Skaap B2/3
13 Me
-
75,51
-0,87
Skaap C2/3
13 Me
-
70,69
-1,09
Speenkalf
13 Me
-
38,26
0,47
Spekvarke
13 Me
-
27,63
-0,20
Stoorlammers
13 Me
-
47,29
-0,99
Varkwors
13 Me
-
21,94
0,00
Vars Hoender
13 Me
-
31,64
0,19
Vleisvarke
13 Me
-
27,41
0,12

Veesiektes kom deur ’n plaashek

akkreditasie
WILDVRIENDELIK
The Landmark Foundation, ’n organisasie sonder winsbejag, het onlangs ’n etiese en wildvriendelike handelsmerk genaamd “Fair Game” bekend gestel. Onder dié handelsmerk word die produksie, bemarking en verspreiding van vrylopende skape en beeste se vleis, aanvanklik uit die Karoo, gedoen. Vleisproduksie volg ’n etiese benadering en nie-dodelike roofdierbestryding. Die stigting maak ook van herders gebruik om vee op te pas én die veld te herstel. Sedert die aanvang van die projek twee jaar gelede is nog nie ’n enkele dier aan roofdiere op die stigting se plaas naby Beaufort-Wes afgestaan nie. foto:  fredalette uys
WILDVRIENDELIK The Landmark Foundation, ’n organisasie sonder winsbejag, het onlangs ’n etiese en wildvriendelike handelsmerk genaamd “Fair Game” bekend gestel. Onder dié handelsmerk word die produksie, bemarking en verspreiding van vrylopende skape en beeste se vleis, aanvanklik uit die Karoo, gedoen. Vleisproduksie volg ’n etiese benadering en nie-dodelike roofdierbestryding. Die stigting maak ook van herders gebruik om vee op te pas én die veld te herstel. Sedert die aanvang van die projek twee jaar gelede is nog nie ’n enkele dier aan roofdiere op die stigting se plaas naby Beaufort-Wes afgestaan nie. foto: fredalette uys
Die meeste organismes wat siektes oordra, kom by die boer se plaashek in of gaan langs dié weg uit na ander plase, sê dr. Faffa Malan, bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa), in sy verslag oor siektes wat gedurende Oktober by hom aangemeld is.

Hy het gereageer nadat nuwe gevalle van bek-en-klouseer in die noorde uitgebreek het nadat die gevaarlike siekte ook aan die begin van die jaar naby Polokwane voorgekom het.

Hekke en heinings is waar die meeste siektes toegang tot ’n plaas kry, soos bek-en-klouseer, brucellose, Johne se siekte, tuberkulose, kriptosporidiose, trichomonose, skaapbrandsiekte en weerstandige parasiete soos rooiluise, bloubosluise en inwendige parasiete.

Dit is dus baie belangrik dat die boer op ’n verkopersverklaring aandring wanneer hy vee elders koop, wat verklaar dat dié vee nie aansteekbare siektes het nie. Malan sê dit is in elk geval raadsaam om aangekoopte vee eers in kwarantyn te hou voordat hulle toegelaat word om met die ander kuddes op die plaas te meng.

Verder is dit baie belangrik om die standaardbehandelings te volg soos inentings en doserings om siektes te voorkom. ’n Veearts kan die boer help om ’n goeie bestuursprogram op te stel. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.72
+0.1%
Rand - Pond
19.81
-0.1%
Rand - Euro
16.87
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,851.82
-0.1%
Silwer
22.01
+0.1%
Palladium
2,021.00
+0.6%
Platinum
950.50
+0.3%
Brent-ruolie
114.03
+0.4%
Top-40
63,019
+2.9%
Alle aandele
69,484
+2.7%
Hulpbronne 10
76,495
+2.7%
Industriële 25
75,125
+3.3%
Finansiële 15
15,846
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n sielsgenoot.
Ek doen fotografie en is altyd op die uitkyk vir nuwe geleenthede en ander genres, bied fotografie werkswinkels aan vir n groepie afgetredenis wat jonk van gees is, Lief vir die...
Kom bou n toekoms saam
Ek geniet die natuur - bosveld en see. Slaap en stil sit is vir die ou dag - vir nou geniet ek die lewe wat aan my geleen is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot