AFGRI
BEAN
27 Jan
-
8220,8
220,80
CORN
27 Jan
-
3790,6
74,60
SOYA
27 Jan
-
8025
137,00
SUNS
27 Jan
-
9770
26,00
WEAT
27 Jan
-
5985
-3,00
WMAZ
27 Jan
-
3597
39,00
YMAZ
27 Jan
-
3756,80
35,80
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

Veetegnologie gee reuse-tree vooruit

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Snelle vooruitgang is die afgelope paar jaar gemaak met tegnologie wat veeboere help om bestuur te vergemaklik en diefstal hok te slaan – van satellietgekoppelde oorplaatjies tot genetiese redigeringstegnologie – maar navorsing in Suid-Afrika skiet tekort.
Snelle vooruitgang is die afgelope paar jaar gemaak met tegnologie wat veeboere help om bestuur te vergemaklik en diefstal hok te slaan – van satellietgekoppelde oorplaatjies tot genetiese redigeringstegnologie – maar navorsing in Suid-Afrika skiet tekort.

Sommige mense sal redeneer dat daar nie meer groot vooruitgang met veeteelt gemaak kan word nie, en dat vordering slegs inkrementeel is. Ek sal met hierdie stelling saamstem as ’n mens dit kwalifiseer dat daar nie met bestaande telingstelsels groot vooruitgang gemaak kan word nie.

Groot vooruitgang is die afgelope 50 jaar met kwantitatiewe teelmateriaal gemaak, oftewel die gebruik van genetiese data om die oorerflikheidspatrone van organismes oor geslagte te ontleed.

Met die koms van grootdatategnieke kan hierdie inligting ook gebruik word vir voorspellende teling. Binne hierdie proses word genetiese data gebruik om die eienskappe van kruistelingpare te voorspel voordat hulle in werklikheid gekruisteel word – sodoende word baie meer kombinasies getoets en tyd bespaar omdat die seleksieproses wat daarna volg, baie meer teikengerig is.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.33
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.4%
Rand - Euro
17.16
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,812.92
-0.3%
Silwer
23.22
-1.2%
Palladium
2,332.50
-0.1%
Platinum
1,028.00
-0.6%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,364
-1.5%
Alle aandele
72,746
-1.4%
Hulpbronne 10
74,411
-1.1%
Industriële 25
89,729
-1.9%
Finansiële 15
14,752
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Rustige, standvastige natuur en reis liefhebber, kom jy saam?
Ek sal sê ek het oor die jare meer rustig geraak maar ver van gevrek af. Hou van goeie geselskap maar ook net stilte. Ek hou van braai met 'n wyntjie of so iets, amateur...
Voltooi my sirkel
Eks n vriendelike outgoing mens - As ek van jou hou. 😜L Lag baie Omgee mens MAl oor dans. 3 dogters
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot