
Die Veeartsenyvereniging stel ’n maandelikse verslag beskikbaar oor siektes wat die afgelope maand in Suid-Afrika voorgekom het.
Dr. Faffa Malan, sameroeper van van die Veegesondheid en Produksiegroep van die SA Veeartsenyvereniging, het die meegaande verslae vir Januarie 2013 bekend gemaak.
Die meegaande verslae bevat nuttige inligting oor die voorkoms van veesiektes oor die hele Suid-Afrika, wat deur veeartse by die vereniging aangemeld word. Dit kan vir boere ’n voordelige hulpmiddel wees.
Lees ook die verslae vir Januarie, Februarie en Maart.
Klik op die onderstaande dokumente om die verslae te lees.